100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

LSKA NOTES

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
14-07-2022
Written in
2016/2017

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 14, 2022
Number of pages
10
Written in
2016/2017
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

LSKA EKSAMEN OPSOMMINGS
2016-06-13
(hierdie opsommings is opgestel vanaf die afbakening wat in die klas gegee is)
Ek was by die dosent gewees en sy het gesê dat al die werk nie noodwendig in
die handboeke is nie maar dat ons enige bronne kan gebruik. Ek het dit dus
aangevul met bronne vanaf die internet saam met die handboek sodat die
moontlike vrae beantwoord kan word in die toets

Hierdie vraestel is wel ʼn oop boek vraestel maar jou eie insig is baie belangrik
Moet dus asb. nie die punte in hierdie opsommings net so oor skryf nie
Die dosent wil hê ons moet eerder in opstel formaat skryf as puntsgewys

Neem steeds jou handboeke en enige ander bronne in die eksamen lokaal in vir
enige verassings vrae




D.KRUGER 0761224180

, Vraag 1 (20 Punte)

Die belangrikheid van kuns in die grondslagfase:
(bl 169 Schirrmacher handboek)
 Kuns het ʼn reuse impak op die ontwikkeling van die leerder
 Deur die jare het kuns die verskeie kulture se verbeelding saam gevoeg
 Dit he verskeie doele: bv. om idees en vraagstukke op te los, om te leer, om
te vermaak, om mooi te maak of vir blote plesier.
 Kuns is oral om ons.
 Kuns verskaf ʼn sin van “geniet’ en kikker die verbeelding op
 Kuns help ook leerders om hulle houdings, karakter eienskappe en
intellektuele vaardighede te ontwikkel
 Kunste leer selfdissipline en verbeter die self konsep
 Kuns leer ook aan leerders die belangrikheid van groepswerk en hoe elkeen
se bydra en vaardighede verskil.

Internet bron:
 Die kind leer om kreatief te dink en met ʼn oop kop
 Die kind leer om waar te neem, te observeer, beskryf, analiseer en
interpreteer
 Die leerder leer om gevoelens uit te druk sonder enige woorde.
 Die kind oefen probleem oplossings vaardighede sowel as kritiese denke,
dans musiek, taal ens.
 Die leerder leer dat daar mees as een regte antwoord is en verskeie sienings
 Leerders leer dat skool lekker kan wees en dat hulle kan leer deur te speel./
 Leerders leer om saam met ander te werk
 Kunste stel leerders bekend aan ander kulture rondom die wêreld
 Alle leerders van alle fisiese afkoms kan presteer in die kunste
 Kuns bou self vertroue omdat daar nie net een regte manier is van kuns
toepas nie.
 Kuns bou aan die gemeenskap




D.KRUGER 0761224180
R133,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
StudyLady

Get to know the seller

Seller avatar
StudyLady North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
17
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions