100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

LSKN NOTES

Rating
-
Sold
-
Pages
32
Uploaded on
14-07-2022
Written in
2016/2017

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 14, 2022
Number of pages
32
Written in
2016/2017
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

LSKN EKSAMEN OPSOMMINGS
2016-06-20
(OPGESOM VANUIT DIE HANDBOEK WERK IN DIE KLAS EN LEESBUNDEL)




D.KRUGER 24970050 0761224180

, Leereenheid 1
Inleiding tot voeding
Bekendstelling aan voeding, nutriënte en gesonde eetgewoontes.
Voeding?
Behels die wetenskap van voedsel, chemiese komponente en hul verhouding tot
gesondheid en siekte. Dit sluit in al die prosesse in en hoe kos gebruik word binne
die liggaam.

Hoekom is voeding belangrik?
 Vir lewe
 het ‘n direkte invloed op gesondheids-status
 gedrag word bepaal
 welstand

Goed gevoede kinders
 bereik hulle groei potensiaal
 word minder siek
 is weerstandig teen verskillende siektes
 funksioneer optimaal

Die rol van die onderwyser ten opsigte van gesondheid en voeding:
 onderwysers is geneig om dele van gesondheid nie deur te gaan met leerders
indien hulle self ongemaklik of onbekend hiermee is.
 moet dien as ʼn aktiewe rolmodel vir gesonde leefstyl
 Leer kinders die rol van goeie kos en wat dit behels




D.KRUGER 24970050 0761224180

, Aktiwiteit 1
Verwys na die koerant artikel "Obesity is a serious public health epidemic“ en jou studie inhoud
om 'n toespraak vir 'n inligtingsaand by jou skool om ouers toe te spreek oor obesiteit. Verklaar
die term obesiteit, die oorsake, wat die risiko’s van obesiteit vir kinders is en die impak van
obesiteit op kinders.
Sluit die volgende in:
-Wat is obesiteit
-Oorsake van obesiteit
-Risiko van obesiteit
-Impak (bl. 55, 70, 375, 391)


Obesiteit:
Word verklaar as die besit van oormatige liggaamsvet en meer kaloriee in te neem
as wat verbrand word.

Oorsake:
Die inname van teveel kalorieë en dan nie die kalorieë verbrand nie, kan dikwels
geneties wees of as gevolg van omgewings faktore

Risiko’s vir leerders
 Kardiovaskulêre siektes (cholesterol en hoë bloeddruk)
 Been en gewig nadele
 Slaap apnee
 Verhoging in kans vir kanker
 Gesondheidsprobleme in volwassenes
 Pre-diabetes.

Impak:
 Gebrek aan motoriese vaardighede
 Verhoudings en sosiale vaardighede in gedrang
 Swak akademiese uitkomste
 Min skoolbywoning as gevolg van mediese probleme.


*Ekstra inligting:
Die bestuur van die Obese leerder:
 Maaltye goed beplan en gesonde eetgewoontes
 Strategieë uitwerk vir ʼn meer aktiewe leefstyl
 Laat leerders deelneem aan meer buitemuurse aktiwiteite
 Vind maniere om die leerders die gevoel van sukses te gee en ʼn goeie self
konsep op bou.




D.KRUGER 24970050 0761224180

, Definisies

Voeding:
Behels die wetenskap van voedsel, chemiese komponente en hul verhouding tot
gesondheid en siekte. Dit sluit in al die prosesse in en hoe kos gebruik word binne
die liggaam.

Voedingstowwe:
Die chemiese substansies in voedsel of kos.

Noodsaaklike voedingstowwe:
Voedingstowwe wat deur kos voorsien moet word omdat die liggaam nie genoeg
daarvan kan voorsien nie.

Wanvoeding:
Gedurige onvoldoende of oormatige inname van voedingstowwe

Ondervoeding:
Onvoldoende inname van een of meer noodsaaklike of essensiële voedingstowwe
lei na gebrek aan groei.

BMI
“a new screening tool” wat hoogte-gewig-lengte ratio bepaal.

Obesiteit:
Word verklaar as die besit van oormatige liggaamsvet en meer kalorieë in te neem
as wat verbrand word.
‘n BMI bo 30.

Ondergewig:
BMI minder as 18.5

Oorgewig
BMI meer as 25

Wanvoeding, ondervoeding en oorvoeding

Marasme:
Wanneer daar ʼn ronde magie gevorm word as gevolg van ʼn baie lae inname van
nutriënt en energie. Dit lei na ernstige siektes sowel as gereelde infeksies.
het soms ʼn “ou mens” gesig en kom honger voor.




D.KRUGER 24970050 0761224180
R151,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
StudyLady

Get to know the seller

Seller avatar
StudyLady North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
17
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions