100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

MFPD NOTES

Rating
-
Sold
-
Pages
30
Uploaded on
14-07-2022
Written in
2016/2017

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 14, 2022
Number of pages
30
Written in
2016/2017
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

MFPD EKSAMEN OPSOMMINGS
Hierdie opsommings is saamgestel deur gebruik te maak van die PowerPoint,
artikels, multikeuse toetse, en werk wat in die klas behandel is.




D.KRUGER 076 122 4180

,WEEK 1
Die impak van onderwys se “beliefs” op die onderrig van wiskunde.
 Die onderrig van wiskunde hang grootliks af van die verandering van die wiskunde
kurrikulum
 Daar moet ʼn verandering plaasvind na die probleem gesentreerde metode van leer
 Daar kan nie verandering plaasvind tensy onderwysers nie hul denke verander
teenoor wiskunde nie.

Die onderrig van wiskunde hang af van die volgende sleutel elemente
 Die onderwyser se mentale skemas, veral die sisteem van denke teenoor wiskunde
en die onderrig en leer van wiskunde
 Die sosiale konteks van die onderrig situasie, en veral die geleenthede wat dit
verskaf.
 Die onderwyser se vlak van denk prosesse en refleksie

Die onderwyser se mentale skemas sluit die kennis van wiskunde en denke teenoor
wiskunde in.

3 Filosofieë in die onderrig van wiskunde:
1. Instrumentele siening
 Sien wiskunde as ʼn samestelling van feite, reëls en vaardighede wat gebruik
word om ʼn sekere doel te bereik.
 Wiskunde is ʼn stel onafhanklike reëls en feite
 Laagste vlak

2. Platonistiese siening
 Is staties maar behels ʼn eenheid van ʼn liggaam van sekere kennis.
 Wiskunde is ontdek en nie geskep nie.
 2de Vlak

3. Probleemoplossing siening
 Siening is dinamies en brei heeltyd uit deur nuwe ontdekking.
 Wiskunde is ʼn proses van aanleer en leer ken eerder as ʼn klaar produk, die
resultate bly altyd oop vir hersiening.
 Hoogste vlak


Die onderwyser se rol in die voorgestelde uitkomste
1. Instrukteur: Vaardigheidsbestuur met korrekte prestasie
2. Verduideliker: Konseptuele begrip met verenigde kennis
3. Fasiliteerder: Versekerde probleemstelling en oplossing




D.KRUGER 076 122 4180

, Die gebruik van kurrikulêre materiaal in wiskunde is ook van kardinale belang in 'n
onderrigmodel. Drie patrone van gebruik is:
1. Die streng gevolg van 'n teks of skema;
2. Aanpassing van die handboekbenadering, verryk met addisionele probleme en aktiwiteite
3. Onderwyser of skoolkonstruksie van die wiskunde kurrikulum.

Met behulp van hierdie sleutelkonstrukte kan die volgende vereenvoudigde modelle
geskets word, gebaseer op die kind se:
1. Nakoming van gedrag en bemeestering van vaardigheidsmodel,
2. Ontvangs van kennis model,
3. Aktiewe konstruksie van begripsmodel,
4. Eksplorasie en outonome strewe na eiebelangsmodel.

Die verhouding tussen sienings en hulle invloed op die praktyk:




Twee belangrike oorsake vir die wanverhouding tussen oortuigings en praktyke:
1. Eerstens is daar die kragtige invloed van die sosiale konteks. Dit kom uit die
verwagtinge van ander, insluitend studente, ouers, eweknieë en mede-onderwysers.
2. Tweedens is daar die onderwyser se vlak van bewussyn van sy of haar eie
oortuigings, en die mate waartoe die onderwyser reflekteer oor sy of haar praktyk om
wiskunde te onderrig.




D.KRUGER 076 122 4180
R133,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
StudyLady

Get to know the seller

Seller avatar
StudyLady North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
17
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions