MFPD411 OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die powerpoint, werk wat in die klas behandel is,
portefeulje vrae, artikels, klastoetse en ander bronne.
1
D. KRUGER 076 122 4180
, Inleiding tot meting
Noem twee aktiwiteite in lengte meting wat bloot empiriese prosesse is?
Meet met paperclip/hande hoe lank iets is
Tel die tree soos julle loop langs ʼn afstand bv. van die tafel na die deur
Transitiwiteit??
Vergelyking van die geheel van een objek met die geheel van ‘n ander objek deur
middel van ʼn derde objek
Dis die vermoë om ʼn verwantskap of verband van twee of meer ander verhoudings
tussen gelykheid en ongelykheid te onderskei.
Dis nie empiriese kennis wat direk van observasie afgelei word nie maar eerder
logies wiskundige kennis wat te make het met die sluit van verbande tussen
groothede
Illustreer dit met ʼn wiskunde voorbeeld geskik vir grondslagfase
2 lengtes wat nie langs mekaar opgelyn kan word nie maar war deur middel van ʼn derde
objek gemeet word. Bv. ʼn potlood se lengte word getrek op ʼn papier en ʼn buisie gom se
lengte word getrek op ʼn papiere en vergelyk.
Eenheid iterasie?
Die vermoë om te dink aan lengte van iets as ʼn deel van die geheel en om die deel
herhaaldelik te gebruik totdat die geheel saamgestel is

Meet hoe lank die tafel is deur klein blokkies te gebruik (bv. die tafel is 8 blokkies lank)
Bespreek die opmerking krities
“Lengte meting onderrig in SA grondslagfase is onvoldoende”
Ja, Omdat leerders dikwels eers in Suid-Afrikaanse klasse begin met eenheid iterasie
voordat transitiewe denke ten volle vas gelê is. Daar moet altyd eerste begin word met
transitiewe denke.
2