100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

PPSE EXAM NOTES

Rating
-
Sold
-
Pages
26
Uploaded on
14-07-2022
Written in
2016/2017

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 14, 2022
Number of pages
26
Written in
2016/2017
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

PPSE412 EKSAMEN OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die uitkomste in die studiegids, sowel as die
PowerPoint, handboek en die reader.

Let asb. daarop dat hierdie inhoud slegs gebestudeer moet word met die oog op
opstel tipe vrae. (nie memorisering nie)




1
D. KRUGER 076 122 4180

,Leereenheid 1
Mense: Die Leerder En Sy Ouers En Die Onderwyseres

Faktore wat ʼn rol speel in die pre-primêre kurrikulum:
 Verskillende mense (die leerder se ouers en onderwysers)
 Plekke
 Beleid ) bv. die reëls van die skool, die dissipline, prosedures ens.
 Programme (didaktiese aktiwiteite en atmosfere by die skool)

Vanaf ʼn jong ouderdom is die leerder afhanklik van verskillende aspekte om te ontwikkel,
hierdie ondersteuning kan deur ouers en versorgers gegee word.
Die ouers help die leerder om sosiaal, emosioneel, moreel, fisies, psigologies en kognitief te
ontwikkel.

Die verskillende vlakke van ontwikkeling
1. Geboorte tot 1 jaar
2. 1 – 3 jaar
3. 3 – 6 jaar
(Die leerder ontwikkel en groei geleidelik in die eerste 6 jaar)

Karaktereienskappe en ontwikkeling van ʼn 6 jarige:
 Sosiale vaardighede is gevorderd en hulle kan met ander oor die weg kom
 Hulle is onafhanklik en kan verantwoordelikhede en rolle aanvaar
 Hulle is daartoe in staat om te onthou en na te dink, en taal te gebruik hom hulself uit
te druk
 Hulle beskik oor gevorderde hand en oog koördinasie en groot motoriese
vaardighede (hulle kan hulle liggame beweeg en beheer)

Verskillende aspekte van ʼn leerder se ontwikkeling:
1. BREIN ONTWIKKELING:
 Navorsing het bewys dat die brein ontwikkeling ‘n baie kritieke deel vorm van ‘n
leerder se ontwikkeling
 Brein ontwikkeling begin al voor geboorte en hou aan tot en met volwassenheid
 Die ontwikkeling van die brein word deur verskeie aspekte beïnvloed bv. die leerder
se verhoudinge, ervaringe, vroeë stimulering, voeding en die omgewing

Hoe die brein ontwikkel:
 In die ma se maag, word ‘n baba se brein ontwikkel vanaf neurone wat beweeg
nader aan die vroeë voorloper selle.
 Nadat die neurone beweeg het, groei hulle tot ʼn groot mate.
 Hierdie vroeë ontwikkeling word gedryf deur genetiese instruksies
 By geboorte het die baba baie meer neurone as wat dit gaan gebruik
 Die baba se ervaringe wat hy het met sy ouers sowel as sosiale en fisiese omgewing
help met die vorming van die verskeie konneksies in die brein.
 Die konneksies word dus versterk en voort gesit.

2
D. KRUGER 076 122 4180

, Brein argitektuur:
 Neurone: ʼn Sel wat boodskappe dra tussen die brein en ander dele van die liggaam
en maak deel van die basiese deel van die senuweestelsel
 Sinapses: Die oorgang waar die senuwee impulse deur die axon beweeg na die
neuron, ’n spier of ʼn klier sel
 Dendrites: Hierdie klein strukture word gevind binne die einde van die neurone wat
stimulering ontvang vir die sel om aktief te word
 Axon: Behels ʼn lang slank projeksie van ʼn senuwee sel of neuron, wat normaalweg
elektriese impulse weg van die neuron se sel liggaam weg neem.

2. FISIESE ONTWIKKELING:
 Leerders groei baie vinnig gedurende die eerste 2 jaar
 Wanneer die leerder 3 word neem die groei af en die bemeestering van
beweging neem toe.

Groot motoriese vaardighede:
 Kan loop met bevoegdheid, goeie balans
 Hardloop en loop gemaklik kan om voorwerpe loop in verskillende rigtings
 Kan mik en gooi na ‘n spesifieke voorwerp
 Kan op een been hoop menige male

Fyn motoriese vaardighede:
 Kan tande borsel en hare kam en aantrek sonder hulp
 Hulle kan kinderskêre gebruik
 Kan klein items optel
 Kan legkaarte aan mekaar sit
Moet ook daartoe in staat wees om:
 Alleen te loop en spring oor voorwerpe
 Balanseer op ʼn groot bal
 ʼn stilstaande bal te skop
 ʼn Fietsie ry en bestuur
 Kopieer van eenvoudige vorms
 Om voorwerpe te pak dat dit nie val nie.

Spier en been ontwikkeling:
 Die leerder se toename in liggaam massa lei ook na die ontwikkeling van
hulle bene
 Spiere ontwikkel ook gedurende hierdie tyd

Senuweestelsel En Sintuie
 Behels die brein, spinale koord en die senuwees
 Gedurende die eerste jare van die leerder ontwikkel die senuweestelsel
vinnig en die brein word behoorlik gevorm
 Die sintuie is baie belangrik aangesien dit die leerder help om te
kommunikeer en te ontwikkel
 Die leerder se oë is nie altyd ten volle ontwikkel teen die ouderdom van 6 nie
en kleur diskriminasie selle is ook nog nie ontwikkel nie

3
D. KRUGER 076 122 4180
R133,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
StudyLady

Get to know the seller

Seller avatar
StudyLady North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
17
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions