RESF EKSAMEN OPSOMMINGS
Hierdie opsommings is saamgestel deur gebruik te maak van die egids, PowerPoint
en ekstra lees materiaal (Die afbakening is ook in ag geneem)
1
D. KRUGER 076 122 4180
, Afdeling A
Beskrywing van navorsing en opvoedkundige navorsing.
Navorsing:
Dit behels die soek na kennis of enige sistematiese ondersoek, sowel as die versameling
van data, feite of inligting om kennis uit te bou.
Lambert se defenisie:
“Research is purposeful investigation, aimed at finding out things we did not know before.”
Lambert (2012:12)
Opvoedkundige navorsing:
Opvoedkunde-navorsing is ʼn kritiese ondersoek wat gemik is op die inlig van opvoedkundige
oordele en besluite om opvoedkundige handeling te verbeter. Dit is ʼn soort waarde gelaaide
navorsing wat onmiddellik relevansie behoort te hê vir onderwysers en beleidsmakers en is
op sigself opvoedkundig op grond van die gestelde voorneme om ‘in te lig’.
‘n Deeglike, sistematiese ondersoek in enige aspek van die onderwys
insluitende leerders se leerstyle, onderrigmetodes/fasiliteringstrategieë, professionele
ontwikkeling van onderwysers, en klaskamerdinamika.
Navorsing en opvoedkunde-navorsing hou verband met mekaar en in sommige opsigte
antwoord hulle selfs op mekaar.
Die verskillende wêrelde van Navorsing (Mouton)
Wêreld 1 Wêreld 2
Waar: Samelewing en alledaagse lewe Binne omgewings soos universiteite,
teen politieke agtergronde en in die
ekonomie
Doel: Kennis van wat om ons gebeur en Die soeke na waarheid behels
waarom dit gebeur. ʼn Soeke na nougesette en sistemiese ondersoeke,
kennis oor hoe om die situasie te om kennis deur middel van modelle,
verbeter teorieë en filosofieë te genereer
Soorte kennis: Algemene gevoel, praktiese Hipotese, verduidelikings, teorieë,
vaardighede en ervaring paradigmas, modelle en filosofieë
2
D. KRUGER 076 122 4180
, Die navorsingsiklus:
Gewoonlik ʼn opeenvolgende proses
Nie noodwendig voltooi in duidelike stappe nie
3