100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lo opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
16-06-2022
Written in
2021/2022

Die opsommings is opgesom in Afrikaans van bl. 36 tot bl. 112, geen van die fiesiese aktiwiteite is opgesom nie en die opsommings is punts gewys. Opgesom uit Via Afrika Lewensoriëntering se graad 9 leerderboek










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Page 36-112
Uploaded on
June 16, 2022
Number of pages
9
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

S eksuele gedrag en gesondheid
Risiko faktore
1. Swangerskap Voorbehoeding
2. Seksuele oordraagbare siektes
-kondome
3. MIV en Vigs -die pil
4. Lae selfbeeld -voorbehoed inspuiting
- plakkers
5. Emosionele letsels


1. Tienerswangerskap
- Tieners het die risiko gevat van seks sonder voorbehoeding
- vrouens se vrees vir voorbehoeding Gevolge van tienerswangerskap
- geen kinders later aan
- gewig optel -albei ouers moet skool verlaat
- mans dink dis vrouens se verantwoordelikheid om -albei ouers moet werk
voorbehoeding te bied -verminder kanse van goeie werk
- opsies as tienerswangerskap gebeur of loopbaan
- die kind hou -verloor meeste skoolmaats
- die kind opgee vir aanneming -beoordeeling van gemeenskap
- aborsie

2. Seksuele oordraagbare siektes
-siektes wat deur seksuele kontak van een persoon na ‘n ander
oorgedra word
- geen behandeling kan lei tot ernstige siekte of dood
- Simptome wat algemeen voorkom
- brand pyne as jy toilet toe gaan
- vloeistowwe van geslagsdele wat stink
- oop sere of fratte op geslagsdele
- jeuk en maagpyn

Infeksie Simptome Genesing

Hepatitis B Geen -

Geslagsomloop Klein blasies op geslagsdele Medikasie; ongeneesbaar

Si lis Geslags-sere Geneesbaar indien vroeg genoeg
gevang

Gonoree Geel-groen vloeistof Geneesbaar indien vroeg genoeg
Brandsensasie as jy toilet toe gevang.
gaan
Lae buik pyn

3. MIV en vigs
Wat dit is
- ongewensde gevolg van ongesonde seksuele gedrag
- dit tas jou immuunstelsel aan
- jou immuunstelsel word so swak dit kan jou teen niks beskerm nie
- Ontwikkeling van vigs (kan lei tot die dood)

Hoe dit oorgedra word
-onbeskermde seks
-vingerseks




fi

, -mondelikse seks
Behandeling
-ongeneesbaar
- gereelde ondersoeke vir die monitoring van CD4 telling
- antiretrovirale medikasie
- gesonde leefstyl

4. Lae selfbeeld
- ongesonde seks laat jou sleg voel oor jouself
- Tienerswangerskap, SOI en MIV lei tot lae selfbeeld
- Jy mag dalk dan teleurgesteld en skaam voel oor jouself
- Verminder fokus op skool
- meer geneig om weer ongesonde seks te hê
- verwaarloos gesondheid

5. Emosionele letsels
- ongesonde seks lei tot geestelike en emosionele pyn
- Sonder hulp bly die trauma by mens
- Moontlikheid om deur die gemeenskap verwerp te word is groot
- Verkragting veroorsaak blywende skade
- Lewenslange berou as jy goed doen waarvoor jy nie reg was nie
- Nodig professionele hulp



Nagevolge van tienerswangerskap
Ouers Kinders

Ma se esies gesondheid word beïnvloed Ouers steek swangerskap weg

Beskadig ma se been struktuur Ouers gaan nie vir nodige ondersteuning nie

Kan skeuring veroorsaak Kind ly aan lae geboorte gewig a.g.v. Ma wat nie
eet nie

Ouers word nie gerespekteer nie Word makliker siek

Emosionele beskadig Ontvang swak voeding

Depressie en stress Word verwaarloos en mishandel

Tiener pa’s is meer geneig tot drank en dwelms Sukkel op skool

Verlaat skool Word groot in armoede

Verminder kans vir n goeie loopbaan Meer geneig tot drank en dwelms

Tiener ouers is dikwels arm Meer geneig om ook tiener ouers te word





fi

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ninakotz3
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10
Member since
4 year
Number of followers
10
Documents
4
Last sold
1 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions