Rondom my - D de Jager
1 Ek wil my tyd vat hierdie keer
2 ek moet my tyd vat hierdie keer
3 want die haastigheid in my
4 het my al veels te veel keer
5 ondergekry
6 my ondergekry.
7 Ek wil my tyd vat hierdie keer
8 ek moet my tyd vat hierdie keer.
9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë.
10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla
11 dinge wat jou terughou.
12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.
13 Kom wees net jy, kom wees net jy.
14 As jy wil tyd vat hierdie keer
15 kom vat ‘n rukkie hier by my
16 As jy tyd wiI vat
17 kom wees hier rondom my
18 kom wees hier rondom my
19 net as jy wil…
20 net as jy wil.
Titel
● Ongewoon (unusual) → ‘n mens sê gewoontlik “langs my”/”by my”
as jy van geliefdes praat
● Die geliefde moet dus aan alle kante van die spreker wees (voor, agter,
links, regs, langs). Sy moet hom omring (surround).
● Hy wil dus in die middel wees, die middelpunt van haar bestaan
Strofe 1