AFK2602
ASSIGNMENT 1 - (2020)
UNIQUE NUMBER – 806813
This document has been created for the use of comparison, research
and reference purposes only. Directly submitting, re-selling, copying,
any part of this document is not allowed. Contents are provided
without any warranties or representations.
Preview of question 1:
Taak 1:
Luister noukeurig na die klankgreep getiteld ‘AFK2602_Eksamenportefeulje_2021’
wat onder Additional Resources op myUnisa gelaai is. Transkribeer wat jy hoor.
Gebruik die IPA vir jou transkripsie. Vul die transkripsie in die blokkie hier onder in.
“Karel is onlangs as presedent van die tafeltennisklub
afgedank, omdat hy geld gesteel het. Nou moet die klub ‘n
nuwe voorsitter verkies, voordat die volgende toernooi
plaasvind.”
,For the use of comparison, research and reference purposes only.
WERKOPDRAG: 07
EKSAMENPORTEFEULJE
NAAM:
STUDENTE NOMMER:
MODULEKODE: AFK2602
UNIEKE NOMMER: 887887
SLUITINGSDATUM: 15 September 2021
, For the use of comparison, research and reference purposes only.
AFK2602: Eksamenportefeulje vir Semester 1 en 2, 2021
Naam:
Studentenommer:
Datum: 31 Augustus 2021
Instruksies:
Vir hierdie portefeulje moet jy begin deur ʼn oudioteks te transkribeer. Jy moet die IPA
gebruik om ʼn fonetiese transkripsie weer te gee. Die res van die vrae is op dieselfde
teks gebaseer. Maar, die take wat op die transkripsie volg, moet in die Latynse al fabet
voltooi word.
Taak 1: Fonetiese transkripsie (10)

Transkripsie
Taak 2: Morfologiese ontleding (16)
2.1 Gebruik die getranskribeerde teks van Taak 1 hierbo. Identifiseer vier komplekse
woorde in hierdie teks en teken ʼn boomdiagram vir elkeen. Sien bladsy 52 e.v. in
die studiegids. Teken die boomdiagramme in die blokkies hier onder. Onthou om
elke diagram te nommer. Die boomdiagramme moet uiteraard in Latynse skrif
weergegee word en nie in die IPA nie. (12)