AFK2602: Eksamenportefeulje vir Semester 1 en 2, 2021
Naam: Megan Swanepoel
Studentenommer: 69313946
Datum: 14/09/2021
,Instruksies:
Vir hierdie portefeulje moet jy begin deur ʼn oudioteks te transkribeer. Jy moet die IPA
gebruik om ʼn fonetiese transkripsie weer te gee. Die res van die vrae is op dieselfde
teks gebaseer. Maar, die take wat op die transkripsie volg, moet in die Latynse alfabet
voltooi word.
Taak 1: Fonetiese transkripsie (10)
Luister noukeurig na die klankgreep getiteld ‘AFK2602_Eksamenportefeulje_2021’
wat onder Additional Resources op myUnisa gelaai is. Transkribeer wat jy hoor.
Gebruik die IPA vir jou transkripsie. Vul die transkripsie in die blokkie hier onder in.
Transkripsie
karəl əs ɔnlaŋs as presədənt fan di tafəltennəskloeb afçədaŋ ɔmdat ɦəi xelt çeste:l
hεt noeu di kloeb ə noewa fo:RsəttəR farki:s fo:Rdat di fɔlxəndə tu:tnoi pla:sfənd
Taak 2: Morfologiese ontleding (16)
2.1 Gebruik die getranskribeerde teks van Taak 1 hierbo. Identifiseer vier komplekse
woorde in hierdie teks en teken ʼn boomdiagram vir elkeen. Sien bladsy 52 e.v. in
die studiegids. Teken die boomdiagramme in die blokkies hier onder. Onthou om
elke diagram te nommer. Die boomdiagramme moet uiteraard in Latynse skrif
weergegee word en nie in die IPA nie. (12)
Nr. Morfologiese boomdiagram
1.
[[V] / [verkies]]
[ver...] [[N]/kies]
Prefleks Vrye stam
2.
[[V] / [plaasfind]]
[[N]/plaas] [[V]/vind]
Vrye stam Vrye stam
, 3.
[[N] / [voorsitter]]
[[N]/voor] [[V]/sit] t [[DIM]/[..er]
Vrye stam verbind t
Vrye stam suffliks
4.
[[N] / [taffeltennisklub]]
[[N]/taffel] [[N]/tennis] [[N]/klub]
Vrye stam Vrye stam Vrye stam
2.2 Dui aan of die vier komplekse wat jy by Vraag 2.1 geïdentifiseer het, afleidings,
samestellings, samestellende samestellings of saamgestelde afleidings is. (4)
Kombinasieprosesse
Afleiding verkies
Samestelling plaasvind
Samestellende afleiding voorsitter
Samestellende samestelling teffeltennisklub
Taak 3: Sinstukke (12)