EKSAMENPORTEFEULJE
WERKOPDRAG 06
(Leereenhede 1 tot 5)
GEEN UITSTEL WORD VERLEEN NIE.
Sluitingsdatum: 29 Oktober 2021
Unieke nommer: 320250
Navrae:
Dr TR Carney
012 429 6683
Studiemateriaal:
Elke leereenheid word in die portefeulje gedek.
Formaat:
Jy moet die opdrag in PDF-formaat plaas en via myUnisa inhandig. Daar is ʼn MSWord
weergawe van die portefeulje op myUnisa gelaai (in Additional Resources). Dit is makliker
om hierdie weergawe te gebruik wanneer jy die portefeulje voltooi. / There is a MSWord
copy of the portfolio on myUnisa; it will make things much easier to use this copy when
comleting the portfolio.
Puntetoekenning:
60 punte
LET ASSEBLIEF OP: Plagiaat is ʼn ernstige oortreding. Studente wat plagiaat pleeg, sal
0% ontvang en aangekla word.
Naam: Carmi Schoeman
Studentenommer: 67730981
Datum: 31/07/2021
Instruksies:
- Vul al die antwoorde op hierdie bladsy in. Plaas die bladsy daarna in PDF-
formaat en handig die dokument op myUnisa in.
- Jy mag die studiegids en enige ander bronne gebruik om jou opdrag te voltooi.
Onthou om al jou bronne in die bronnelys te plaas.
- Onthou om die plagiaatverklaring aan jou opdrag te heg.
, - Maak seker jy het die Huisreëls vir AFK2603 gelees voordat jy die portefeulje
inhandig.
Taak 1: Fonetiese transkripsie (10)
Luister noukeurig na die klankgreep getiteld ‘AFK2603_Eksamenportefeulje_2021’
wat onder Additional Resources op myUnisa gelaai is. Transkribeer wat jy hoor.
Gebruik die IPA vir jou transkripsie. Vul die transkripsie in die blokkie hier onder in.
Transkripsie
[di oləmpisə swɛmər / ʧæd lə klou / ɦɛt bois ɦai sə swɛm kõ:mptisi bɶy ҫəvo:n//]
Taak 2: Begripstoets (10)
2.1 Luister na episode 2 van die radiodrama, Verwersblues, en beantwoord die vrae
wat volg. Jy sal die radiodrama op myUnisa se Additional Resources vind.
(5)
2.1.1 Wat doen Adam by die Absa-gebou in die middestad?
Hy gaan die gebou verf.
2.1.2 Wat doen Adam en Lepel by die Kwaggaput later daardie aand?
Hulle gaan ‘n bier drink maar drink toe meer en Tequila. Hulle praat ook toe
oor hulle verhoudings.
2.1.3 Waarheen gaan Ingrid se ma voordat hulle vir middagete ontmoet?
Sy daag eers op by Ingrid se kantoor en na hulle gesprek gaan sy na die
boutique in Baily straat.
2.1.4 Watter beroep wil Adam eintlik volg?
Hy is nog nie seker nie maar wil dalk skilder.
2.1.5 Wanneer kry Ingrid haar mikrogolf terug?
Die volgende dag, die dag na die kuir by Kwaggaput.
2.2 Som episode 2 van Verwersblues in jou eie woord, in Engels, op. Fokus op die
gebeure in die episode. Twee tot drie sinne is voldoende. (5)
In episode two of Verwersblue Ingrid and Adam start off the morning with Adam
telling Ingrid that he and Lepel will be painting the ABSA building in town, she is
very impressed as it is his first big job, she then discusses her concerns about
Lepel and Cindy’s relationship. Ingrids mother arrives unannounced at Ingrid’s
work and they get into an argument about Adam not being right for Ingrid, her
mom then leaves to do some shopping before their lunch date. Adam and Lepel