Verwering: Preservering van Metale
Verwering om die lewensduur van metale te verleng en om hulle te preserveer
Een van die nadele van metale is die feit dat hulle met ander chemiese stowwe reageer om oksiede of
roes te vorm.
Hierdie chemiese proses staan bekend as korrosie.
Preservering van metale teen korrosie
Korrosie kan voorkom, of verminder word, deur metaal teen lug en water te preserveer.
Verf
Metale kan deur emalje, wat ‘n soort glas is, gepreserveer word.
Metale kan ook gepreserveer word deur dit te verf.
Galvanisering
Galvanisering is vernoem na die Italiaanse wetenskaplike, Luigi Galvani.
Hy het ontdek dat elektriese batterye gebruik kan word om een metaal met ‘n ander metaal te plateer.
Elektroplatering
Elektroplatering is ‘n metode om ‘n dun lagie van een metaal op ‘n ander metaal af te set met behulp
van elektrisiteit.
Elektroplatering word dikwels gebruik om die voorkoms van voorwerpe te verbeter.
Staal kan ook met ander metale oorgetrek word.
Verwering: Inheemse tegnologie-voedselpreservering
Voedselpreservering
Bewaring van graan
Die inheemse Nguni-bevolking van Suid-Afrika, bere hul mielies in putte.
Dit is baie doeltreffende tegnologie en bewaar die mielies vir lang tydperke.