Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Summary

Summary Tegnologie Opsommings Kw. 3 Graad 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Hierdie opsomming sluit in: - Elektriese stelsels en beheer: Ondersoekvaardighede - Elektriese stelsels en beheer: Resistor kleurkodes - Elektroniese stelsels en beheer : Skakelaars, diodes en LED's - Sleutelwoorde

Content preview

Elektriese stelsels en beheer
Elektrisisteit is die hoeksteen van bykans alle ontdekkings en nuwighede in tegnologie.

Elektrisisteit is die energie wat voortgebring word deur die beweging van elektrone deur ‘n stroombaan.



Simbole van komponente
Selle in serie en parallel
Die stroom in ‘n stroombaan waarin die selle in serie geskakel is, is dieselfde by alle punte in die
stroombaan.

Die spanning in die stroombaan sal toeneem met die byvoeging van elke sel.

Wanneer drie selle parallel geskakel word, is die spanning oor die battery 1,5 V en sal die battery
dieselfde stroom as een sel lewer.

Lampe in serie en in parallel
In ‘n serie stroombaan vloei ‘n gelyke hoeveelheid stroom deur al die komponente.

Daarom sal twee of meer eenderse gloeilampe wat in serie geskakel word, ewe helder brand.

Wanneer dieselfde aantal eenderse gloeilampe parallel geskakel word, sal hulle flouer brand as wanneer
hulle in serie geskakel is vanaf dieselfde stroombron.

Skakelaars in serie (EN logika) en parallel (OF logika)
Skakelaars in ‘n stroombaan kan so geskik word dat dit ‘n ‘EN’- of ‘n ‘OF’ – uitsetkonfrigurasie het.

Die ‘EN’-konfrigurasie van skakelaars beteken dat die skakelaars in serie met mekaar geskakel is.

Die ‘OF”-konfrigurasie van skakelaars beteken dat hulle in parallel met mekaar geskakel is.

Stroom in die stroombaan – konvensionele stroom vloei van positief na negatief.
Elektriese stroom is ‘n gerigte vloei van elektrone deur ‘n stroombaan.

Elektrone is negatief gelaaide partikels.

In ‘n konvensionele stroombaan vloei stroom van positief na negatief.

Elektriese energie is die energie wat deur bewegende elektrone gedra word.

Daar is twee soorte elektriese stroom: gelykstroom (GS) en wisselstroom (WS).

In gelykstroom beweeg elektrone slegs in een rigting, terwyl hulle rigting in wisselstroom gedurig
verander.

, Eenvoudige stroombane
Een sel, skakelaar en twee lampe in serie
‘n Elektriese kragbron word benodig om stroom en spanning in ‘n stroombaan te verskaf.

Wanneer al die komponente so geskakel is dat elektriese stroom langs een roete vloei, word dit ‘n serie-
stroombaan genoem.

Twee selle in serie, ‘n skakelaar en twee lampe in serie
Die las in ‘n stroombaan bepaal die sterkte van die uitset.



Kwantitatiewe behandeling van Ohm se wet
Die wet is na die Duitse fisikus, Georg Ohm se wet, vernoem.

Die wet lui dat die elektriese potensiaalverskil (V) tussen twee punte in ‘n stroombaan gelyk is aan die
produk van die stroom (I) tussen die twee punte en die totale weerstand (R) van al die elektriese
komponente in die stroombaan.

Die verwantskap word wiskundig soos volg uitgedruk:

V=IxR

Daar vloei geen stroom deur ‘n stuk koperdraad op sy eie nie omdat daar geen potensiaalverskil tussen
sy ente is nie.

Wanneer ‘n mens die stuk draad egter aan ‘n battery koppel en die stroombaan voltooi, veroorsaak die
potensiaalverskil tussen sy ente dat die stroom vloei.

Hierdie vloei van stroom word veroorsaak deur gelaaide partikels wat ‘n krag op mekaar uitoefen wat
die beweging van lading tot gevolg het.

‘n Toename in spanning sal ‘n proporsionele toename in die stroom veroorsaak.

Die aanname in Ohm se wet is dat die spanning / stroom-verhouding en weerstand konstant bly.

Nie alle geleiers gehoorsaam egter Ohm se wet nie, omdat die spanning en stroom in hulle nie in
dieselfde verhouding toeneem of afneem nie.

Voorbeelde van Ohmiese geleiers:

• Yster
• Sink
• Nikkel
• Koper
• Silwer

Connected book
 image
R. Gildenhuys, Mark De Lange, Ian Greenop, Mike Parkin Via Afrika tegnologie
Publisher: 2013 ISBN: 9781415419304 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 3 en 4
Uploaded on
November 16, 2021
Number of pages
8
Written in
2022/2023
Type
Summary
R135,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3,9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions