Besigheidsgeleenthede
REDES WAAROM ONDERNEMERS KAN BESLUIT OM ‘N
BESTAANDE ONDERNEMING TE KOOP
• Makliker om finansiering in te samel as die onderneming ‘n goeie beeld het.
• Onmiddelike kontantvloei – reeds gevestigde klante.
• Reeds marknavorsing gedoen + gevestigde klantebasis.
• Reeds ‘n mark vd produkte/dienste gevestig.
• Bestaande werknemers en bestuurders kan ervaring wat hulle het, deel.
• Baie sakeprobleme is reeds opgelos.
SOORTE VERKRYGINGS VAN ONDERNEMINGS
1
Franchising
• Verwys na die aankoop v ‘n besigheids-idee.
• Die entrepreneur sal ‘n perseel en die reg verkry om dieselfde produkte/dienste aan
te bied, met spesifieke reëls en regulasies soos per die ooreenkoms.
• Die gebruik van ‘n sakemodel van ‘n ander persoon en dit kan gesien word as
bemarking en verspreiding.
Behels 2 partye:
Franchisegewer Franchisenemer
Die persoon wat die reg Die persoon wat die reg koop
verkoop om die g/d te om die idee weer te gee deur
verhandel. dieselfde g/d aan te bied.
Die gewer verleen aan die nemer die reg om sy g/d en handelsmerke te versprei vir ‘n
persentasie vd bruto maandelikse verkope en ‘n tantieme.
• Bv: Mcdonalds, KFC, Food Lovers, Motorhawens.
Voordele Nadele