100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary die produksiefunksie

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
03-11-2021
Written in
2021/2022

besigheidstudies. (besigheidstudies.)

Institution
11









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
November 3, 2021
Number of pages
9
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

PRODUKSIEFUNKSIE
PRODUKBEPLANNING
Definisie van produkbeplanning
- Verwys na die stel van doelwitte




Definisie
- vd produksie department
- asook die vasstel van beleide
- om die doelwitte te kan bereik.

- Doel: om die koste en tyd te verminder, maar om uitsette te vermeerder deur
hulpbronne en die werksplek optimal te gebruik.
- Sluit in: die individuele rol van werknemers, bestel van voorraad, finale aflewering
aan die verbruiker.
- Beplanning word gedoen agv konstante verandering in die vervaardigingsproses.
- Bestaan uit die volgende aspekte:
1. Fisiese produksie.
2. Voorraad.
3. Fabriekuitleg.
4. Produksiekoste.

Aspekte wat oorweeg moet word tydens produkbeplanning


Beplanning

- Gaan oor elke aspek vd hele produkbeplannings proses.
- Dit sluit in die uitleg vd fabriek asook hoe die rou materiaal deur die hele
produksieproses vloei.
- Moet alle aspekte vd produksieproses dek om optimale benutting van rou
materiaal te verseker.
- Besluite oor aankoop v rou materiaal, masjinerie en toerusting en werknemers
word ingesluit in beplanning.
- Die begroting masjinerie en arbeid moet bereken en gebruik word om die
verwagte uitsette te bepaal.

, Baanbereiding
- Die beplanning vd volgorde waarin produksie gaan plaasvind.
- Stel vas die beste en goedkoopste manier waarop die produksieproses op
mekaar volg.
- Baanbereiding is die fisiese roete wat die rou materiaal gaan volg in die
produksieproses om tyd + koste te spaar.
- Stel die volgende aspekte vas:
1. Kwaliteit en tipe rou materiaal.
2. Produksieproses en volgorde.
3. Spesifikasie vd finale produk.
4. Koste analise.




Besetting
- Verwys na die beplanning van wie vir elke taak verantwoordelik gaan wees
gedurende die produksieproses.
- Daar word aan elke persoon/masjien ‘n taak toegeken.
- Besetting bereken die hoeveelheid tyd wat die masjinerie gaan benodig om te
werk deur die dag.
- Dit sal ook aandui indien watter masjinerie nie ten volle benut word nie.
- Besetting skakel aan die uitsette benodig om aan die belangstellings te voldoen
en om te voorkom dat werknemers en masjinerie oorlaai word.




Skedulering
- Gaan oor die tydsberekening vd produksieproses.
- Dit prioritiseer sekere take en stel vas watter take voltooi moet word voor
die volgende een begin kan word.
- Neem in ag die baanbereiding asook lading van beide arbeid en masjinerie.
- Dit bereken die tyd wat benodig word om elke akt te voltooi in die
vervaardigingsproses.
- Beplanning van wanneer elke aktiwiteit moet begin en hoeveel tyd benodig
word om die hele proses te voltooi.
- Dit bereken ook tydsperiodes uit wat in ag neem die voorbereiding van rou
materiaal/aflewering van rou materiaal/aflewering van finale produkte ens.
- Word geaffekteer deur kapasiteit + die grootte vd onderneming + die
beskikbaarheid van werknemers/masjinerie en rou materiaal.
- Hoe meer detail daar in die skedulering ingaan, hoe beter hulpbron is dit om
kontrole te hou oor die hele proses.
R80,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
quinnerossouw

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
grade 11, business studies.
-
1 12 2021
R 830,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
quinnerossouw
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
4 year
Number of followers
1
Documents
11
Last sold
1 month ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions