KREATIEWE DENKE EN
PROBLEEMOPLOSSING
BETEKENIS VAN KREATIEWE DENKE
• Verwys na anders dink en op ‘n ander manier na iets kyk.
• Gaan daaroor om ‘n situasie op ‘n nuwe manier benader.
• Proses om beginsels op nuwe oorspronklike maniere saam te stel.
ROETINE VS KREATIEWE DENKE
Roetine denke Kreatiewe denke
• Gewone, elke dag denke. • Nuwe manier om na ‘n probleem te
kyk.
• Werk wat logika en aandag aan detail • Hou onderneming innoverend en
benodig. relevant in veranderende mark.
• Lei nie tot nuwe idees nie. • Lei tot oorspronklike idees.
• Vereis dat ou denkwyses in nuwe • Vereis dat nuwe denkwyses in ou
situasies toegepas word. situasies toegepas word.
KONVENSIONELE VS ONKONVENSIONELE
OPLOSSINGS
Konvensionele oplossings Onkonvensionele oplossings
• Gewoon + verbeeldingloos. • Kreatief + verskillend.
• Logies + analities. • Kreatiewe denke.
• 1 oplossing vd probleem. • 1+ oplossing vd probleem.
• Kies en kyk wat reg is. • Verander en kyk na wat anders is.
• Konsentreer op relevansie. • Geen nie om vir toevallige
onderbrekings nie.
• Beweeg in waarskynlikste rigting. • Ondersoek minste waarskynlike
rigtings.