INVLOEDE EN UITDAGINGS VD
BESIGHEIDSOMGEWINGS
TERM DEFINISIE
Beheer Die mag om mense se gedrag of die verloop v gebeure
te beïnvloed of verander.
Organisasiestruktuur Raamwerk vir bestuurders wat die verdeling v
verantwoordelikhede en rolle toon wat deur elke
belanghebbende gespeel word.
Organisasiekultuur Beheer en beïnvloed die manier waarop die
onderneming bedryf word.
Visie Weerspieël of voorspel hoe die toekoms gaan lyk.
Missieverklaring Beskryf hkm die onderneming bestaan.
Menslike hulpbronne Die personeel van ‘n onderneming word beskou as ‘n
belangrike bate ten opsigte van vaardighede en
vermoëns.
Verskaffers Fabrieke/verskaffers van g/d waarvan ondernemings
koop om hul onderneming te bedryf.
Mededingers Besighede wat dieselfde / soortgelyke produkte /
dienste verkoop.
Ontbossing Die verwydering van bome om grond skoon te maak
om vir ‘n ander doel gebruik te word.
Regstelling Om wysigings aan te bring.
Nepotisme Die praktyk om in eko terme of diensvoorwaardes
gunstigheid teenoor familielede of vriende te toon.
Aflegging Onwillekeurige beeïndiging v ‘n dienskontrak van ‘n
werknemer deur die werkgewer weens
bedryfsvereistes.
Sloerstaking As werknemers stadiger en met minder moeite as
gewoonlik werk om te probeer om ‘n werkgewer te
oorreed om tot hoër betaling in te stem.
Vakbond ‘n Georganiseerde vereniging van werkers in ‘n
spesifieke beroep wat gevorm word om hul regte en
belange te beskerm.
Staking ‘n Werksonderbreking as ‘n vorm van protes of om
die bededingingsproses te versterk.
Industriële aksie Aksies wat stakings en sloerstakings insluit.
, Oop markte Markte waar daar geen beheer is oor wie g/d mag
lewer of die pryse wat gehef kan word.
Demografie Statistiese gegewens rakende die bevolking en
bepaalde groepe daarin. Dit sluit ouderdom, geslag,
inkomstegroepe ens in.
Psigografie Die indeling van mense volgens houdings, aspirasies
en ander sielkundige kriteria.
Globalisasie Groter handel en samewerking tussen ondernemings
of mense in verskillende lande, wat moontlik gemaak
word deur tegnologiese vooruitgang en kommunikasie.
Fisiese omgewing Omgewing wat bestaan uit die ekologiese elemente
soos natuurrampe, lugbesoedeling, waterbesoedeling,
ontbossing, afvalprodukte of natuurlike hulpbronne.
Instutisionele Dit is privaat-openbare vennootskappe wat gevorm
omgewing word tussen die regering en die private onderneming.
KOMPONENTE VAN DIE MIKRO-, MARK- EN
MAKRO-OMGEWING
Mikro Mark Makro
1. Missie en 1. Klante. Omgewings:
doelstellings. 2. Verskaffers. 1. Ekonomiese.
2. Bestuurstruktuur 3. Tussengangers. 2. Fisiese/natuurlike.
daarvan. 4. Mededingers. 3. Sosiale.
3. Bronne en kultuur 5. Reguleerders. 4. Tegnologiese.
daarvan word 6. Strategiese 5. Wetlike.
hoofsaaklik deur bondgenote. 6. Politieke.
die bestuur vd 7. Vakbonde. 7. Internasionale.
onderneming 8. Instutusionele.
beheer.
1.1 Redes waarom ondernemings meer beheer het oor die mikro-omgewing en
minder beheer het oor die markomgewing en makro-omgewing.
Mikro-omgewing:
• Besigheidseienaars en bestuurders het ‘n groot mate beheer.