100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary NW opsommings graad 8

Rating
5,0
(1)
Sold
-
Pages
13
Uploaded on
02-11-2021
Written in
2021/2022

11 bladsye 2 kwartale Colour coded Aktiwiteite uitgesluit Word dokument

Institution
8









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 3 en 4
Uploaded on
November 2, 2021
Number of pages
13
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

Kwartaal 3

Statiese elektrisiteit

Wrywing

 Wrywing veroorsaak statiese elektrisiteit
 Neutrale materiale word teen mekaar gevryf.
 Party elektrone word van die een materiaal na die ander oorgedra
 Een voorwerp is dus negatief en die ander een positief gelaai
 Wrywing veroorsaak dat elektrone tussen die atome van materiale oorgedra word
 Positiewe lading- tekort aan elektrone
 Negatiewe lading- oormaat aan elektrone

Kragte tussen ladings

 Gelyksoortige ladings stoot mekaar af en ongelyksoortige ladings trek mekaar aan

Polarisasie

 Polarisasie gebeur wanneer ʼn gelaaide voorwerp naby ʼn neutrale voorwerp kom
 Die neutrale voorwerp se elektrone beweeg dan weg van die gelaaide voorwerp
 Die voorwerp het dus ‘n positiewe en negatiewe kant
 Dit is elektriese polarisasie
 ‘n vonk is die ontlading van statiese elektrisiteit

Veiligheid

 Moenie onder ʼn boom wees as daar weerlig is nie
 Wees baie versigtig om ʼn plastiek houer met brandstof te vul aangesien dit hoogs vlambaar
is

Energie oordrag in elektriese stelsel

Stroomelektrisiteit

 Stroomelektrisiteit bestaan uit elektrone wat heeltyd beweeg
 Elektrone word gegroepeer
 Hierdie groepe word coulomb genoem
 Lading word in coulomb gemeet
 Elektriese stroom dra energie oor een dus kan gloeilamp brand
 Die stroom wat in ʼn stroombaan vloei word stroomelektrisiteit genoem.
 Om ʼn stroom te laat vloei kort jy:
 N bron van elektriese energie, geslote stroombaan en geleiers
 N stroombaan is ʼn volledige of geslote pad vir elektrisiteit
 Die volgende komponente moet aan mekaar gekoppel wees
 Van een terminaal van die sel deur verbinders deur die filament van ʼn gloeilamp of ander
komponente terug na die ander terminaal van die sel of battery

Komponente van ʼn elektriese stroom

 *leer tabel op bl.220
 Die minimum komponente in ʼn stroombaan is:
 Energiebron, verbinders, geslote stroombaan, iets om die vloei aan te dui

, Verbindingsdrade

 Dra elektriese ladings oor ʼn afstand
 Word van metaal gemaak wat goeie geleiers is soos koper

Battery

 Kombinasie van meer as een sel wat in serie geskakel is
 Bron van elektriese energie
 Dit stoor chemiese potensiële energie wat slegs reageer wanneer ʼn stroombaan voltooi is
 Chemiese energie wors omgeskakel na elektriese energie
 Die sel skep spanning deur aan elektrone elektriese kinetiese energie te voorsien.
 Hierdie lading vloei dan deur die verbinders

Skakelaar

 Word gebruik om ʼn stroombaan oop of toe te maak
 Beheer stroombane
 Ook ʼn veiligheids komponent
 N oop stroombaan kan veroorsaak word deur
 Oop skakelaar, los kontak by skakelaar, los verbinding, gebreekte draad, stukkende filament

Resistors

 Gemaak van materiale wat weerstand bied
 Resistors het ʼn invloed op die grootte van die elektriese stroom
 Resistors word warm wanneer dit weerstand bied teen die stroom

Effekte van elektriese stroom

 Elektriese energie kan in ander vorme omgeskakel word soos warmte, magnetiese en
chemiese effekte

Warmte effek

 Elektriese stroom vloei maklik deur geleiers soos metaal
 Geleiers bied weerstand
 Weerstand hoog-stroom min en anders om
 As metaal se weerstand hoog is word dit warm as daar stroom deur vloei en word dan na die
omgewing oorgedra
 Verwarmer ketels ens.
 N stroombaan kan oorverhit wat lui tot kortsluiting
 Stroom neem dan die pad met minste weerstand
 Smeltdrade smelt wanneer die stroom oorverhit en onderbreek dan die stroom
 Elemente word gemaak van nichroom en word warm as daar ʼn stroom deur vloei

Magnetiese effek

 Stroomdraende geleier veroorsaak ʼn magnetiese veld rondom die geleier
 Elektrisiteit kan gebruik word om ʼn tydelike elektromagneet te maak
 Elektromagneet, speakers, stofsuier ens.
 Om ʼn elektromagneet sterker te maak:
 Meer selle in serie
 Ysterspyker in spoel

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ninakotz3
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10
Member since
4 year
Number of followers
10
Documents
4
Last sold
1 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions