100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Other

Education Systems VGLO612 Assessering 1(Afrikaans)

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Uploaded on
17-10-2021
Written in
2016/2017

This document consists of Assignment 1.











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 17, 2021
Number of pages
8
Written in
2016/2017
Type
Other
Person
Unknown

Content preview

1

,Inhoudsopgawe
1. Inleiding...............................................................................................................................................1
2. Onderwysstelsel...................................................................................................................................1
2.1 Definisie van ‘n Nasionale Onderwysstelsel.......................................................................................1
2.2 Komponente van ‘n onderwysstelsel.................................................................................................2
2.2.1 Onderwysstelselbeleid....................................................................................................................2
2.2.2 Onderwysstelseladministrasie........................................................................................................2
2.2.3 Onderwyskundige struktuur...........................................................................................................3
2.2.4 Ondersteuningsdienste...................................................................................................................3
3. Probleme in die Suid Afrikaanse Onderwysstelsel...............................................................................3
4. Mini onderwysstelsel...........................................................................................................................4
5. Aanbevelings........................................................................................................................................5
6. Afleiding...............................................................................................................................................5
7. Bronnelys.............................................................................................................................................6

, 1. Inleiding
In hierdie assessering gaan gekyk word na ‘n Nasionale Onderwysstelsel, en in meer detail, die
Suid Afrikaanse Onderwysstelsel. In elke onderwysstelsel is daar probleme, van hierdie
probleme gaan uit ‘n Suid Afrikaanse konteks gehaal en bespreek word. Die verskillende
komponente waaruit ‘n onderwysstelsel bestaan gaan ook bespreek word, sowel as die dienste
wat dit vir onderwysers en leerders inhou. Die verskil tussen ‘n Nasionale onderwysstelsel en ‘n
mini onderwysstelsel gaan ook bespreek word, sowel as die impak wat beide op gemeenskappe
in Suid Afrika het.

2. Onderwysstelsel
2.1 Definisie van ‘n Nasionale Onderwysstelsel
‘n Nasionale Onderwysstelsel kan beskou word as die struktuur of raamwerk wat nodig is om
effektiewe onderrig te ontvang (Steyn and Wolhuter, 2008:2). Volgens Ocho (2005:853) is ‘n
onderwysstelsel ‘n entiteit struktuur met ‘n integrerende doel wat individue se aktiwiteite en
materiale bestaan. Dit is belangrik om te weet dat sonder die onderwysstelsel, met al sy
substelsels goed moet saamwerk om effektief te wees.

Om ‘n onderwysstelsel beter te verstaan is daar menigte konsepte wat interpreteer moet word
wanneer daar na ‘n onderwysstelsel gekyk moet word. In onderwys word daar altyd na ‘n doel
gewerk en die doel in onderwys is om mense gereed te maak vir die samelewing. Ek sê mense,
omdat dit nie slegs kinders is wat opvoeding ontvang nie. Daar is ook volwassenes wat nog
hulle onderwysloopbaan voltooi. Hierdie gee ‘n aanduiding dat daar ‘n teikenmark is waarna die
onderwysstelsel voorsiening moet maak. Die teikengroep gaan ook oor individue of groepe bv.
Die staat, ouers, kultuurgroepe en alle persone wat in ‘n staat woonagtig is. Volgens Steyn
(2002:59), kan die nasionale onderwysstelsel dus gedefinieer word as die logistieke raamwerk
vir effektiewe onderwys waardeur in die onderwysbehoeftes van al die inwoners in ‘n bepaalde
staatsterritorium voorsien word.

Vir ‘n onderwysstelsel om effektief te kan werk, benodig dit mense wat dit goed kan
implementeer. Leerders kan slegs waarde aan die samelewing toevoeg indien hulle effektiewe
onderrig ontvang. Onderwysers speel ‘n belangrike rol in die aanleer van kennis, vaardighede
en waardes by leerders.

Daar is ‘n groot verskeidenheid leerders in skole. By skole is daar leerders met spesiale
behoeftes, dus is dit belangrik dat daar nie behoeftes omgesien moet word. Die nodige
hulpbronne moet in plek wees wat hierdie leerders sal voorberei vir die samelewing.

Vir al hierdie komponente om saam te werk, moet daar ‘n struktuur wees. Die struktuur is daar
om te verseker dat alles in plek is en dat funksionaliteit baie belangrik is. Strukture koördineer al
die komponente van ‘n onderwysstelsel.



1
R100,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
jandrgerber

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Education Systems VGLO612 (Afrikaans)
-
2 2021
R 200,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
jandrgerber TEFL
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
5 year
Number of followers
0
Documents
9
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions