Woordsoorte: byvoelike naamwoord (b.nw.)
Kenmerke van `n b.nw. Die groot tafel.
groot – b.nw.
tafel – s.nw.
1. Dit beskryf die s.nw.
Stellende Vergrotende Oortreffende
2. Trappe van vergelyking. goed beter beste
baie meer meeste
sterk sterker sterkste
bloedrooi
3. Intensiewe vorm pikswart
skreeullelik
4. Daar kan `n “te” vooraan die b.nw. gesit word en `n “genoeg” agteraan die b.nw.
Sy is te moeg.
Die broek is groot genoeg.
5. Letterlike en figuurlike betekenis.
Letterlik: Jy het die kat aan
die stert beet.
Hou die kat aan die stert vas.
Figuurlik: Jy misgis `n
situasie.
Kenmerke van `n b.nw. Die groot tafel.
groot – b.nw.
tafel – s.nw.
1. Dit beskryf die s.nw.
Stellende Vergrotende Oortreffende
2. Trappe van vergelyking. goed beter beste
baie meer meeste
sterk sterker sterkste
bloedrooi
3. Intensiewe vorm pikswart
skreeullelik
4. Daar kan `n “te” vooraan die b.nw. gesit word en `n “genoeg” agteraan die b.nw.
Sy is te moeg.
Die broek is groot genoeg.
5. Letterlike en figuurlike betekenis.
Letterlik: Jy het die kat aan
die stert beet.
Hou die kat aan die stert vas.
Figuurlik: Jy misgis `n
situasie.