besigheid wat deur een persoon besit en bestuur word
Eienskappe
eienaar het persoonlike belangstelling in bestuur en dienste wat gelewer word
maklik om op te rig → geen wettige formaliteite om besigheid te vorm
geen wetlike vereistes t.o.v naam van besigheid nie
eienaar het onbeperkte aanspreeklikheid, persoonlik aanspreeklik vir skuld van besigheid
beperkte vermoë vir uitbreiding, gebrek aan kontinuïteit van bestaan
besigheid het geen regspersoonlikheid nie, geen kontinuïteit
VOORDELE NADELE
vereis min kapitaal om te begin kontantvloei is dikwels probleem
grootte van besigheid kan beperk word weens
alle winste behoort aan eienaar
gebrek aan kapitaal
eenvoudige bestuurstruktuur nie regspersoon nie, geen kontinuïteit
kan maklik aanpas by behoeftes van klante moeilik om hoogs geskoolde en kundige werkers te lok
Vennootskap
twee of meer vennote wat besigheid besit
Eienskappe
vennote kombineer kapitaal, kan ook kapitaal van finansiële instellings leen
geen wetlike vereistes met betrekking tot naam van van besigheid nie
vennote het onbeperkte aanspreeklikheid, is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik vir skuld van besigheid
wins word volgens vennootskapsooreenkoms gedeel
betaal nie belasting nie, vennote betaal persoonlike inkomstebelasting
het geen regspersoonlikheid nie, geen kontinuïteit
VOORDELE NADELE
verskillende persoonlikhede en opsies van vennote
vennote kan hulpbronne deel
kan lei tot konflik
verlies in winste en onstabiliteit kan plaasvind as
vennote het persoonlike belang in besigheid
vennoot sterf
kan enige tyd ekstra vennote inbring kan gebrek aan kapitaal en kontantvloei wees
vennote kan kennis en vaardighede bymekaar voeg
vernootskap het onbeperkte aanspreeklikheid
om gesamentlik beste besluite te neem