100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Essay

Duiwelskloof Opstel - Brink

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Grade
A+
Uploaded on
17-08-2021
Written in
2014/2015

'n Indringende opstel oor die tematiese aspekte van Andre P. Brink se roman "Duiwelskloof".










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 17, 2021
Number of pages
8
Written in
2014/2015
Type
Essay
Professor(s)
Unknown
Grade
A+

Subjects

Content preview

ANGELICA DASS, “HUMANÆ – WORK IN PROGRESS” FOTOGRAFIEPROJEK (1979)




ANDRÉ P. BRINK
SKRYF ‘N INDRINGENDE OPSTEL WAARIN U DIE VOLGENDE ASPEKTE VAN ANDRÉ P.
BRINK SE ROMAN “DUIWELSKLOOF” BESPREEK:

1) STOFOMSLAG
2) SKRYWERSNOTA
3) MOTTO’S
4) VERTELSITUASIE
5) OOREENKOMSTE MET DIE GRIEKSE TRAGEDIE
6) GERT KWAS SE SKILDERWERK AS METAFOOR VIR FIKSIETEKSTE


Danielle Vorster

Afrikaans & Neerlandistiek III

Dr. Meintjes

, Page |2




André P. Brink se roman Duiwelskloof (1998) bied ‘n parodiese herverbeelding van die o siële Suid-

Afrikaanse (óf eerder Afrikaanse) geskiedenis aan met ‘n sterk postmodernis ese trek. Die roman

handel oor ‘n groep blankes wat hulleself van die ‘bose’ wêreld afsny en in hulle eie mikrokosmos

onder leiding van Lukas Lermiet funksioneer, die joernalis Flip Lochner poog om hierdie geÏsoleerde

groep se geskiedenis weer te gee. Hierdie parodiese herverbeelding van die Afrikaanse geskiedenis

kan beskou word as ‘n pas che – een teks wat die vorm van ‘n ander aanneem en so juis die

verskille aksentueer. Die verlede wat in hierdie teks nageboots word is ‘n verlede waarmee daar

gebreek moet word, maar dit is dan ook ‘n verlede wat tekstueel besoek moet word om sodoende

met ‘n pe ‘genesingsproses’ te begin. In hierdie opsig, is die teks baie soos die Waarheids- en

Versoeningskommissie wat in Suid-Afrika geïmplementeer is en gepoog het om gereg gheid na die

afska ng van apartheid te herstel. Duiwelskloof kan ook beskou word as historiogra ese meta ksie,

omdat dit dikwels die aandag ves g op die komplekse tekstuele wisselwerking tussen ksie en

geskiedskrywing1 binne die romanvorm (Potgieter, 2001: 29).

Hierdie opstel is dus ‘n poging om aan te dui hoe Duiwelskloof die konsep van historiogra e as

absolute waarheid dekonstrueer: met verwysing na die mislukte joernalis (Flip Lochner) as verteller

en die netjies skilderproses van Gert Kwas. Duiwelskloof is dan ook ‘n uitstekende voorbeeld van

Umberto Eco se konsep, “oop teks”2, waar die modelleser gedwing word om deel te neem aan die

teks en so ‘n diskursiewe ruimte vorm. Indien die modelleser van Duiwelskloof dus al die tekstuele

leidrade volg, word daar ‘n diskursiewe ruimte oopgestel wat kri es kommentaar lewer op die

Afrikanerdom en so ook die problema ek van die apartheidsbestel.



1‘n Onderskeid moet getref word tussen ‘geskiedenis’, die verhaal van die verlede en ‘geskiedskrywing’, die manier waarop
daardie verhaal van die verlede saamgestel is.

2Umberto Eco (1979), maak die onderskeiding tussen ‘n geslote teks en ‘n oop teks. Hierdie onderskeiding berus op die
manier waarop ‘n leser ‘n bepaalde teks dekodeer, indien die modelleser (die ideale leser) die teks as ‘n oop teks gebruik
word daar ‘n diskursiewe ruimte in die oopgestel (Cloete 1992: 252).

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
danivicus Rhodes University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
59
Member since
5 year
Number of followers
51
Documents
36
Last sold
4 months ago
Language & Literature (Grades 10, 11, 12, and University Levels)

I hold a BA with Triple Major from Rhodes University in Afrikaans & Dutch Studies (Language & Literature), Art History, and Journalism & Media Studies.

3,9

14 reviews

5
6
4
5
3
1
2
0
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions