GESKIEDENIS
EN FIKSI
Ontologiese twyfel word beskou as die belangrikste kenmerk van postmodemistiese
fiksie. Historiografiese metafiksie is tekste waarin ontologiese twyfel vooropstaan en die
geskiedenis dan sodoende geproblematiseer word.
AGTERGROND
➢ ‘n Ontginnig van die verlede word dus ‘n bewustelike poging
- Om die oorbrugging vanaf ‘n (koloniale) verlede na ‘n (post-koloniale) toekoms
moontlik te maa
o Geregistreer in post-apartheid prosa se bemoeienis met die (koloniale)
verled
➢ Die representasie van die geskiedenis
- Hoogs problematie
- Historiogra e behels ‘n proses wat gemoeid is me
o “the ancient proliferation of errors
➢ Foucault:
- “…power relations at any given era in society constitute the concepts, aspirations
and hierarchies of its discourse – thus determining what will be counted
knowledge and truth…
- (m. a. w.) Beide die geskiedskrywing en die ksionele literatuur is onseker oor die
representeerbaarheid van die verled
o Die verteller van die geskiedenis
▪ Selektee
▪ Kombinee
, 2
▪ dus Fiksionalisee
➢ Realiteite in post-apartheid historiogra ese Afrikaanse ksi
- Hierdie tekste vorm verskillende moontlikehede van (moontlike) historiese
waarhed
o En so word hulled eel van ‘n groter post-apartheid historiese diskoer
➢ Boehmer
- “Rather than simply being the writing which came after empire, postcolonial
literature is that which critically scrutinizes the colonial relationship. It is writing
that sets out to resist colonial perspectives...
- Die kritiek op kolonialisering is ALTYD tekstuee
➢ Geskiedenis
- Die verhaal van die gebeure van die verled
➢ Historiogra e
- Hoe daardie verhaal geskryf is, m.a.w. hoe die gebeure van daardie verhaal
geselekteer, gekombineer en so ge ksionaliseer i
POSTMODERNISME
➢ Die postmodernistiese paradigma
- Daarin word die toeganklikheid van die geskiedenis as uiters problematies
besko
o Daar is geen absolute waarheid ni
o Die verteller van geskiedenis moet deelneem aan ‘n seleksie en
kombinasie prose
▪ Fiksionaliseringsprose
- Ons selekteer wat ons paradigma pa
o Nes Gert Kwas die subjekte wat hy skilder selektee
➢ Die postmoderne historiogra ese ksie teks