, Versekering
dekking vir moontlike gebeurtenis wat bepaalde skade kan veroorsaak
versekerde moet premie betaal vir gespesifiseerde skade wat gedek word
OORVERSEKERING ONDERVERSEKERING
bates is vir meer as markwaarde verseker bates is nie teen volle markwaarde verseker nie
besighede sal nie hoër bedrag as verlies aan besighede sal slegs bedrag betaal word waarvoor
markwaarde ontvang nie bate verseker is
Aweryklousule
bepaling bepaal deur versekeraar wat van toepassing is op bate wat vir minder as markwaarde verseker is
versekeraat betaal vir skade in verhouding tot versekerde waarde
(versekerde bedrag/markwaarde) x skadevergoeding
Herinbesitstelling
bepaling dat versekeraat verlore eiendom kan vervang in plaas daarvan om vergoeding uit tebetaal
bepaling is van toepassing wanneer eiendom oorverseker is
Bybetaling
klousule wat bepaal dat die versekerde verantwoordelik is vir betaling van n gedeelte van die koste om
goedere te vervang wanneer eis ingedien word
bedrag word nie uitbetaal wanneer eis afgehandel word nie
VERSEKERING ASSURANSIE
gebaseer op beginsel van vrywaring gebaseer op beginsel van sekerheid
korttermyn versekering langtermyn versekering
dek spesifieke gebeurtenis wat mag gebeur spesifieke gebeurtenis is sekerheid, tyd is onseker
bv. brand bv. lewensversekering
Kort en langtermynversekering
korttermynversekering – inbraak, brand, diefstal
langtermynversekering – begrafnisversekering, lewensversekering, uitkeerpolis