Vanessa Carles – Student Number: 64948722 AFK 1502– Unique number: 825372
AFRIKAANS
BASIESE TEKSVAARDIGHEDE
AFK 1502
Vanessa Carles
Studente nommer: 64948722
Werksopdrag 2
Unieke nommer: 825372
Inhandigingsdatum: 6 April 2020
1
,Vanessa Carles – Student Number: 64948722 AFK 1502– Unique number: 825372
Inhoud:
Vraag 1 Bladsy 3 en 4
Vraag 2 Bladsy 4
Vraag 3 Bladsy 4
Vraag 4 Bladsy 4
Vraag 5 Bladsy 4
Vraag 6 Bladsy 4
Vraag 7 Bladsy 4 en 5
Bibliografie Bladsy 6
Plagiaatverklaring Bladsy 6
2
, Vanessa Carles – Student Number: 64948722 AFK 1502– Unique number: 825372
Vraag 1
1.1) Elemetêre bouplan:
Tema: Voorsorgmaatreëls en veiligheidswenke vir die vakansietyd.
HV 1: Hoekom veroorsaak vakansie spanning?
HV 2: Hoe kan ‘n mens verseker dat jou woning veilig is tydens jou
afwesigheid?
HV 3: Wat kan gedoen word om jou veiligheid by die vakansieplek te
verseker?
1.2) Vakansie is daar vir ontspanning, maar veroorsaak ongelukkig ook spanning. Twee
sake benodig aandag, jou blyplek wat jy agterlaat en jou veiligheid by jou
vakansiebestemming.
Kry ‘n betroubare persoon om jou huis op te pas, as dit nie moontlik is nie, maak
seker die huisalarm werk behoorlik en dat iemand die posbus sal leegmaak en die
gras sal sny as jy vir langer as twee weke gaan weg wees. Moenie jou afwesigheid op
sosiale media adverteer nie. ‘n Ekstra stel huissleutels moenie onder ‘n matjie of
blompot gebere word nie, los dit by ‘n vriend of by bure sowel as jou
kontakbesoderhede. ‘n Tydskakelaar vir ligte skep die illusie dat iemand tuis is.
Huisversekering moet volle dekking bied en op datum wees. Om ‘n brand te
voorkom moet alle elektroniese toerusting uitgeprop word. Bespaar krag deur
yskaste en geisers af te skakel.
Sorg vir plaaslike noodnommers op jou foon by die vakansiebestemming. Gebruik
kitsbanke oordeelkundig en moenie soos n tipiese toeris rondloop nie. Los duur
juwele in veilige bewaring.
1.3.1) Indien die huis nie opgepas gaan word nie, kan ‘n tydskakelaar geïnstalleer word.
1.3.2) ‘n Ekstra stel huissleutels en jou kontakbesonderhede moet by ‘n vriend of by bure
gelos word.
1.3) Die reisreëlings moet jy tref en die tasse en ander benodighede moet jy pak.
1.5) Jy kan dit oorweeg om‘n tydskakelaarte installleer.
1.6) Die rekenaargebruiker moet genoeg rus breuke vat tydens werksure.
1.7) Verbinder: indien
Verhouding: voorwaardeverhouding
1.8) Moet ook nie jou huissleutels onder ’n matjie of in ’n blompot op die stoep los nie,
aangesien dit die eerste plek is waar inbrekers ook kyk.
3