Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 52 pages
Summary

Summary Gr 12 Lewenswetenskappe Rekorde V2 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 52 pages

Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 2 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek DNS, Genetika en Oorerwing, Meiose en Evolusie deur Natuurlike Seleksie, met onderwerpe soos DNS-replisering en proteïensintese, genetiese kruisings, bloedgroepe, stamboomdiagramme, geslagsgekoppelde oorerwing, mutasies, biotegnologie, kloning, genetiese variasie, spesievorming, menslike evolusie en die “Uit Afrika”-hipotese. Die notas bevat meervoudigekeusevrae, gevallestudies, genetiese kruisings, Punnett-diagramme, stamboomdiagramme, grafieke, berekeninge, diagramme en opstelvoorbereiding gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Ideaal vir hersiening en voorbereiding vir die Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 2 Rekordeksamen.

Content preview

1



LEWENSWETENSKAPPE
GRAAD 12
VRAESTEL 2
REKORDESKAMEN
2026
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te

stel. SACAI SEP 2019 – 2021, EC/SEPTEMBER 2023 & NSS

LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) 10832/2024. (EC/SEPTEMBER 2025)




BEELDE: KI-gegenereer. Gebaseer op tipiese eksamenvrae


Belangrik:

Hierdie studienotas word jaarliks hersien en opgedateer om in lyn te wees met die CAPS-kurrikulum
en huidige eksamenvereistes. Hierdie dokument is gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Inhoud is
aangepas en gestruktureer vir eksamenvoorbereidingsdoeleindes. KI-instrumente is gebruik om te
help met formatering, herformulering en differensiasie.

Hierdie notas is ontwerp om leerders te help:
1. Verstaan sleutelkonsepte
2. Oefen eksamenstylvrae
3. Identifiseer belangrike temas en patrone in assesserings

Om te verseker dat leerders met die mees relevante en opgedateerde inhoud werk, word ouers en
leerders aangemoedig om te bevestig dat hulle die nuutste weergawe van die notas gebruik. As jy
onseker is of jy die nuutste weergawe het, kontak my gerus by:


Neem asseblief kennis dat hierdie notas saamgestel word as 'n gestruktureerde studiehulpmiddel
vir eksamenvoorbereiding en nie die voorgeskrewe handboek of klaskamerinstruksie vervang
nie.BEELDE: Canva & KI -Gegenereer

ONTHOU: Jy moet Termyn 1, 2 en Termyn 3 se STUDIENOTAS vir die Rekordeksamen leer.

Sterkte


Juffrou Ansie
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 2


INHOUD

DNS 6
GENETIKA EN OORERWING 11
MEIOSE 37
EVOLUSIE DEUR NATUURLIKE SELEKSIE 39



Meervoudigekeusevrae

“Uit Afrika” hipotese Alle mense het hul oorsprong van ‘n gemeenskaplike
voorouer in Afrika
Mitochondriale DNS bewyse het getoon dat ‘n Afrika
vrou die voorouer was van alle mense.
Gradualisme Die model van evolusie wat deur Darwin voorgestel is,
wat lui dat spesievorming stadig en eenvormig
plaasvind.
DNS van fossiele KAN NIE dien as bewyse vir evolusie NIE
DNS-profilering/DNS Die prosedure wat deur forensiese patoloë gebruik
vingerafdruk word om kriminele te identifiseer op grond van die
unieke volgorde van nukleotiede op hul DNS.
Afrika Die kontinent wat tans beskou word as die wieg van die
mensdom.
Lamarckisme Verworwe eienskappe is oorerflik.
RNS RNS is ‘n kort enkelstring. RNS verskil van DNS in dat
dit urasiel en ribose suiker bevat.
Voordele van bipedalisme •‘n Persoon kan verder sien om predatore waar
te neem.
• Dit maak hande los om dinge te kan dra.
• Dit stel ‘n persoon in staat om vinniger af te
koel.
Biotegnologie/ Bio- Die gebruik van biologiese organismes of biologiese
ingenering/ingenieurswese prosesse om produkte te vervaardig wat die mens se
lewe kan verbeter.
Homoloë strukture Strukture in verskillende organismes wat
ooreenkomste deel, maar verskillende funksies verrig.
3:1 ‘n Swart pels haas is gekruisteel met ‘n wit pels haas.
Al hul nakomelinge (F1) is swart. Twee van hul

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 3


nakomelinge kruisteel, dit sal hul nakomelinge (F2) se
fenotipiese verhouding wees.
BB x WW ‘n Swart muis is met ‘n wit muis gekruisteel. Al hul
nakomelinge is grys. P1 genotipe = BB x WW
XY Chromosome van ‘n seun
Homo naledi Hierdie homonieme word as die modernste beskou
Aneuploidie Down sindroom
Gregor Mendel se wette Wet van onafhanklike sortering
Die diagram illustreer ‘n gedeelte van 'n DNS-
molekule. 'n Enkele DNS nukleotied word aangedui
deur sub-eenheid(e): X, Y en Z gesamentlik.

Die soort oorerwing word deur die onderstaande
diagram geïllustreer: Ko-dominansie


Ongestreepte liggaam met Die allele vir gestreepte liggaam en normale antennas
normale antennas is dominant oor die allele vir ongestreepte liggaam en
abnormale antennas. Die fenotipe van die vlieg
genommer 4 sal soos volg wees: ongestreepte
liggaam met normale antennas
Die diagram illustreer 'n geneties gemanipuleerde
bakteriële sel. Die struktuur wat X genommer is, is ‘n
plasmied.


Interfase Die fase van die selsiklus waartydens DNS replisering
plaasvind.
Die proses van DNS/DNA- 1. Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai af en - rits
replisering DBE/November 2023 los/swak waterstofbindings breek - om twee
aparte stringe te vorm
2. Beide (DNS/DNA) stringe dien as templaat om
'n komplementêre (DNS)-string/DNA te vorm/ A
paar met T en C paar met G deur vry (DNS/DNA)
nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
3. Dit het tot gevolg dat twee identiese (DNS/DNA)
molekules gevorm word
Lokus Die spesifieke posisie van elke geen op 'n
chromosoom

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 4


Ribosoom Die plek waar proteïensintese plaasvind..
Chiasmata Plekke op 'n chromosoom waar oorkruising plaasvind.
Haploïed 'n Enkele stel chromosome in 'n sel
Anti-kodons Die drie opeenvolgende basisse op o-RNS
Monohibriede kruising 'n Genetiese kruising waar slegs een oorerflike
eienskap op 'n slag ondersoek word.
Homosigoties 'n Individu wat twee van dieselfde allele van 'n geen het
Gepunktureerde ewewig Evolusie vind in skielike uitbarstings na lang tydperke
van geen verandering plaas.
Allele bepaal eienskappe soos blomkleur in blomme.
'n Alleel is ‘n alternatiewe vorm van 'n geen.



Goltz sindroom Goltz-sindroom is 'n toestand wat die vel van mense
nadelig beïnvloed. Dit word as 'n dominante geen, wat
op die X-chromosoom gedra word, oorgeërf.
Die rotslaag 4 in die diagram hieronder bevat
waarskynlik die oudste fossiele


Stellings is korrek:
Die huishond is nader verwant aan die Afrika-
wildehond as aan die jakkals.




Biogeografie Die studie van die verspreiding van spesies.
Foramen magnum Die opening in die skedel waardeur die rugmurg die
brein verlaat.
Dr Lee Berger Die Suid-Afrikaanse paleontoloog wat
Australopithecus sediba ontdek het.
Uitteling Reproduksie tussen onverwante lede van 'n bevolking.
Viervoetigheid Die modus om permanent op vier bene te loop.
Wieg van die mensdom Die Wêrelderfenisgebied in Suid-Afrika wat bestaan uit
dertien hominiede fossielterreine en meer as 200
grotte.

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 1, 2026
Number of pages
52
Written in
2026/2027
Type
Summary
R90,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,7
(64)
Sold
1093
Followers
226
Items
415
Last sold
1 day ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions