Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 40 pages
Summary

Summary Stress, Conflict and Self Improvement

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 40 pages

Stress, Conflict and Self Improvement Class Notes for LO

Content preview

lOMoARcPSD|71088316




LO-Opsomming-PDF-av7tu6


Life Orientation (Hoërskool Dr. Ernest George Jansen)




Scan to open on Studocu




Studocu is not sponsored or endorsed by any college or university
Downloaded by Renske Herbst ()

, lOMoARcPSD|71088316




Downloaded by Renske Herbst ()

, lOMoARcPSD|71088316




Kwartaal 1
Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing

Stres
• Wat is stres?
Wat ons ervaar in situasies wat as moeilik, uitdagend en
soms vreesaanjaend ervaar word. Dit is wanneer ons voel
ons kan nie ‘n situasie hanteer nie.

• Wat is goeie stres?
Stres wat jou gereed maak vir aksie gee jou adrenalien en energie. Bv. Wanneer jy
voor in die klas staan en praat. Dit is vir ‘n kort tydjie en jy kan dalk swetende hande
ervaar en droë̈ mond of skoenlappers op jou maag.

• Wat is slegte stres?
Indien stres meer is as wat jy kan hanteer, is dit ongesond. Jy mag siek ongelukkig
of depressief raak. Jy is nie instaat om jou take te doen so goed as wat jy kan nie. Jy
sal hoofpyne kry of nie kan slaap nie.

• Wat is ‘n stressor?
‘n Stressor is enige iets, ‘n gebeurtenis of ‘n persoon wat stres veroorsaak. Dit is
dinge wat stres aktiveer.

• Simptome van stres:

o Korttermyn effekte/gevolge: Vinnige asemhaling, vinnige hartklop/droë
mond, sweterig hande/nek spanning/skoenlappers op jou maag
o Langtermyn effekte/gevolge: Hoë bloeddruk, hoofpyne, maagsere,
allergieë,ens.

• Tipe stressor:

o Fisies: veroorsaak deur fisiese beserings, seksuele misbruik, a.g.v.
geweld.
o Omgewing: veroorsaak deur faktore soos ekstreme weer of besoedeling .
o Persoonlikheid: Sommige mense is meer geneig tot stres as ander
o Sosiaal: veroorsaak deur mense rondom jou, groepsdruk
o Emosioneel: veroorsaak deur jou emosies, bv. probleme in verhoudings

• Wat is belangrik om stres te bestuur?

o Liggaam produseer stres hormone- Kortisol en Adrenalien




Downloaded by Renske Herbst ()

, lOMoARcPSD|71088316




§ Kortisol is die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en
manifesteer in angstigheid.
§ Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te
fisies te reageer op gevaar/bedreiging.
§ Indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou
liggaam te veel van hierdie hormone produseer . Die stres
beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes soos
hoë bloeddruk.



• Faktore wat kan lei tot stres in die werkplek:

• Swak bestuur of swak beplanning deur bestuurders.
• Jaloesie
• Take wat veeleisend is
• Te min personeel
• Swak voordele
• Lae salarisse

• Hoe om stres te bestuur: Gedrag tegnieke, strategie en voorbeelde van watter
wyse stres bestuur kan word.

• Meditasie -natuurlike manier om stres te ontlaai
• Oefening en gesonde voedsel.
• Vermy hoë kaffeïen inname
• Moenie onwettige dwelms, alkohol en tabak gebruik nie.
• Leer om goed te voel oor ‘n goeie werk gedoen eerder as om perfeksionisme
te verwag van jouself en ander.
• Neem ‘n breuk van stresvolle situasies.
• Bou ‘n netwerk van vriende wat jou sal help om stres op ‘n positiewe manier
te hanteer.
• ‘n Stresjoernaal kan jou help om gereelde stressors in jou lewe te identifiseer
patrone kan raaksien en identifiseer.
• Analiseer jou stres:


• Wat veroorsaak jou stres?
o Hoe voel jy fisies en emosioneel?
o Hoe reageer jy?
Wat het jy gedoen om jouself beter te laat voel?
o Nie alle stres kan vermy word nie en dit is nie gesond om ‘n situasie te
vermy wat aangespreek moet word nie.
o Ken jou limiet en hou daarby. Of dit in jou persoonlike of professionele
lewe
o Vermy mense wat jou laat stres; verander die verhouding wat vir jou
stres veroorsaak..




Downloaded by Renske Herbst ()

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 27, 2026
Number of pages
40
Written in
2026/2027
Type
Summary
R103,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
1
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions