All is fair in love and war
Jan van Tonder
Die titel: verwys na ’n bekende Engelse idoom. Dit kom uit die Engelse digter John Lyly se gedig Euphues.
Hierdie idoom regverdig kullery.
1.1 Waar het Edwill vir Helena vir die eerste keer gesien?
By die skool.
1.2 Watter effek het sy op hom gehad?
Hy was onmiddelik verlief.
1.3 Verduidelik wat met die volgende idoom bedoel word.
“Jy’t nie ’n kat se kans nie.”
Feitlik geen kans hê nie.
1.4 Waarom was Lita aanvanklik oortuig dat Edwill nie ’n kat se kans het nie.
Edwill was verlief op Waldemar se nooi.Waldemar was fris gebou en ’n goeie rugbyspeler. Edwill
was moontlik ’n bleeksiel.
1.5 Hoe weet ons dat hierdie verhaal ’n tiener liefdesverhaal is.
Die karakters is nog op skool.
1.6 Het Edwill se verliefheid sy skoolwerk affekteer? Ja of Nee. Gee ’n rede vir jou antwoord.
Ja. Hy het skielik van sy skoolvakke moeilik gevind. Dit het vir hom gevoel asof sy IK gedaal het.
1.7 Haal ’n reël aan wat sê dat sy verliefdheid sy gedagtes oorheers het.
“Elke breinsel in sy kop het net Helena se naam geken.”
1.8 Helena se naam is ook ’n vorm van intertekstualiteit. Verduidelik.
Dit verwys na Helena van Troje.
1.9 Watter ooreenkoms het hierdie verhaal met die Klassieke “Helen of Troje”?
Die verhaal bevat ook ’n liefdesdriehoek.
1.10 Edwill het Waldemar bevriend omdat hy hom wou uitoorlê sodat hy vir Helena kon afrokkel.
Wat het Edwill met die Trojane in gemeen gehad?
Hy moes ’n stategie uitwerk om Helena syne te maak. Hy sou voorgee dat hy en Waldemar
vriende is sodat hy ’n kans kon kry om vir Helena van hom af te rokkel.
1.11 Hoe weet jy dat Edwill se plan om Waldemar te bevriend ’n blink plan was?
Hy kry nou ’n kans om by Helena-hulle se huis te kuier en om haar beter te leer ken.
1.12 Waarom moes Edwill aan Lita verslag lewe oor die gebeure by Helena-hulle se huis.