Summaries after sample
, E4: Voedselprosessering E1: Mense en kos
• Ongeprosesseerde kos - kos wat jy vars of rou eet. Maniere waarop mense hul kos kry:
• Bakterieë laat kos vrot en dit groei slegs in sekere
• Kosproduksie - die produksie of maak van die kos wat
temperature en wanneer daar vog in die lug is.
jy eet.
• Sommige kos kom van gewasse en boorde (plante) -
groente, tee, koffie en vrugte.
Prosesse om kos langer te behou:
• Ander kos kom van vee (diere) - vleis, hoender en vis.
• Kook dit. • Sommige kos is vars, maar ander kos is verwerk en
• Vries dit. kom in verpakking, blikkies en bottels.
• Voeg chemikalieë by om die bakterieë te vernietig.
• Verwyder alle lug en vogtigheid – verseël dit in
blikkies of droog dit uit. M3: Kos en
Sample E3: Saai- en veeboerdery
boerdery in
Suid-Afrika
E2: Soorte boerdery
Boerdery vir jouself en familie:
• Op plase en in klein dorpies kweek mense dikwels hul
Summaries after sample Saaiboerdery:
• Saaiboerdery behels die kweek van plante.
• Verskillende gewasse benodig verskillende dinge -
eie kos.
• In dorpe en stede koop mense gewoonlik kos wat
ander mense gekweek het.
die regte hoeveelheid sonskyn, water en die regte • Bestaansboere - kweek kos vir hulself en hul gesinne.
soort grond. • Kommersiële boere - boer met groot hoeveelhede
landbouprodukte wat hulle verkoop.
Die kweek van kos in dorpe en stede:
• Baie mense in dorpe en stede kweek kos sodat hulle
gesond kan eet en minder kan spandeer om kos te koop.
• Alhoewel hulle nie al hul eie kos kweek nie, is hulle
bestaansboere omdat hulle eet wat hulle kweek.
GR4 SW-GEO K3-M3 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)