Summaries after sample
, E3: Plaaslike geskiedenisprojek
E1: Vind inligting oor die hede
Wenke vir ‘n uitstalling: • Inligting uit prente en geskrifte - koerante, brosjures, die
• Plaas jou voorwerpe op verskillende hoogtes en vlakke om dit visueel internet, strooibiljette, advertensieborde, graffiti en foto’s.
interessant te maak. • Inligting uit onderhoude - die onder-houdsvoerder vrae vra
• Moenie die uitstalling oorvol maak nie – gebruik die spasie oordeelkundig. oor ‘n spesifieke onderwerp.
• Skep patrone in die rangskikking, groepeer soortgelyke voorwerpe saam. • Inligting uit voorwerpe - kyk na geboue en ander voorwerpe
om uit te vind watter hulpbronne en fasiliteite beskikbaar is.
• Plaas kleiner items voor die grotes.
• Kies die kleur van jou agtergrond versigtig sodat dit nie mense se aandag
aftrek van die voorwerpe wat uitgestal word nie.
M5: Plaaslike
Sample
Riglyne vir museum uitstallings:
• Innoverend – stal voorwerpe op interessante en onverwagse
geskiedenis
maniere uit.
• Interaktief – probeer al vyf sintuie betrek (gehoor, reuk, sig, E2: Vind inligting oor die verlede
Summaries after sample tas en smaak).
• Opvoedkundig – besoekers moet wegstap met meer
inligting oor die onderwerp as toe hulle daar aangekom het.
• Inligting uit foto’s en onderskrifte - foto's kan jou wys hoe dinge
verander het.
• Inligting uit geskrifte - ons kan meer oor die verlede uitvind deur te
kyk na kaarte, boeke, briewe, dagboeke en ander geskrewe items.
• Inligting uit stories en liedere – gee inligting oor die verlede.
• Museums vertel jou hoe dit in die verlede was om in ‘n plek of
omgewing te bly.
• Voorwerpe kan jou vertel watter tegnologie beskikbaar was, wat
mense geglo het, en watter style in die mode was.
GR4 SW-GESK K1-M5 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)