Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages
Summary

Summary Graad 4 Geografie en Kwartaal 1 (Ken & Verstaan) Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Ken & Verstaan” Handboek in Afrikaans. Module 1: Plekke waar mense woon Eenheid 1: Mense en plekke Eenheid 2: Verduidelik die roete Eenheid 3: Mense en hul behoeftes Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Sample
Summaries after sample

, E3: Mense en hul behoeftes E1: Mense en plekke
Basiese behoeftes: Woonplekke:
• Kos vir energie om goed te doen & gesond wees. • Plekke waar mense woon word woonplekke genoem.
• Skoon water – om te drink, was en mee kook. • Plekke word beskryf volgens – hoeveelheid mense wat daar woon,
• Skuiling waar ons bly en slaap en wat ons teen slegte weer beskerm. grootte van die plek, tipe werk wat mense daar doen, tipe geboue
• Energie om kos en water te kook, en lig te gee saans. wat daar is, soort paaie en voetpaadjies.
• Plaas – stukkie land met gewasse en/of diere.
• Dorpie – klein woonplek met huise of hutte en klein geboue.
Hulpbronne en dienste: • Dorp – meer paaie, huise en winkels as ‘n dorpie.
• Hulpbronne is dinge wat mense gebruik – natuurlike • Stad – baie winkels, kantore, besige strate, hospitale en lughawens.
hulpbronne, tegnologiese hulpbronne en mense.
• Dienste word verskaf deur regering en besighede – Tipes werk:

Sample •
gesondheidsdienste, onderwysdienste,
vervoerdienste, handeldienste, afval- en riooldienste
en ontspanningsdienste. M1: Plekke
waar mense
• Plaaswerk – sade plant, ploeg, koeie melk, oes, diere
voer, trekker bestuur ens.
• Dorpies – sien om na diere, was klere, gooi plante


Summaries after sample
nat, pluk groente/vrugte, melk koeie/bokke,
woon versamel eiers, ens.
E2: Bakens en verduidelik die roete
• Dorp/stad werk – sekuriteitswagte, taxi bestuurders,
• Landmerke is spesiale kenmerke van 'n kantoorwerkers, bankiers, haarkapsters, dokters,
plek wat uitstaan en maklik raakgesien onderwysers, winkel assistente, prokureurs, ens.
Tipes geboue en hul gebruike:
kan word.
• Natuurlike landmerke – riviere, woude, • Skole – kinders word hier geleer. Paaie en voetpaaie:
groot rotse, berge, damme. • Fabrieke – artikels word gemaak om verkoop te
• Mensgemaakte landmerke – geboue, word. • Groot paaie kan baie voertuie/trokke/busse hê.
brûe, paaie, monumente. • Koeistal – plaasgebou waar koeie gehou word. • Klein paaie het minder motors, meer fietse
• Taxi Rank – skuiling waar mense wag vir taxi’s. asook voetgangers.
• Huise/woonstelle – waar mense bly. • Besige paaie word van teer gemaak.
• Winkels – waar goedere verkoop word. • Stiller paaie word van gruis of sand gemaak.
• Kliniek – waar siek mense mediese behandeling kry. • Voetpaaie – kleiner as ‘n pad en word deur
• Lughawe – waar vliegtuie opstyg en land. diere, mense en fietse gebruik.
• Vulstasie – waar ons brandstof kry vir ons voertuie.



GR4 SW-GEO K1-M1 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 3, 2026
Number of pages
12
Written in
2025/2026
Type
Summary
R60,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
22 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions