Summary Graad 8 Geografie Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 8, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. Geografie: Module 2: Klimaatsreke: Eenheid 1: Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed. Eenheid 2: Die klimaat van Suid-Afrika. Eenheid 3: Klimaat oor die wêreld heen. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Document information
- Schooljaar
- 200
- Uploaded on
- March 9, 2026
- Number of pages
- 12
- Written in
- 2025/2026
- Type
- Summary