Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Summary

Summary Afrikaans opsomming Gr 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Hierdie opsommings sluit is: - Klankleer - Spelreels - Skryftekens - Los- en vasskryf van woorde - Leestekens - Hoofletters

Content preview

Lettergrepe
Oop lettergrepe eindig op ‘n vokaal of ‘n diftong

Geslote leettergrepe eindig op ‘n konsonant

Klankgrepe
‘n Klankgreep word verdeel volgens die klanke wat jy hoor.

‘n Lettergreep is waar die woord afgekap kan word.

Klem
‘n Sekere lettergreep in ‘n woord word harder as die ander uitgepsreek.

Klem aan die begin van ‘n woord:

Korrel

Prikkel

Klem in die middel van ‘n woord:

Geliefkoosde

Voortdurende

Klem aan die einde van ‘n woord:

Stabiel

Verrig

Woorddele
‘n Woord word verdeel volgens die basisdele



Klankleer
Die drie groepe klanke
Alle klanke word in drie groepe verdeel:

1. Vokale of klinkers: As die lugstroom vry in die asemhalingsorgane deurgelaat word, is die klanke
klinkers of vokale. Wanneer die klanke “a”,”e”,”u”,”o” en “i” dus uitgespreek word, word
klinkers of vokale voortgebring wat aan die woord sy klankrykheid gee. Onthou dat die klanke
“oe”,”eu” en “ie” ook as vokale bekend staan.
2. Konsonante: As die spraakoragne die asemstroom op een of ander manier wysig, deur dit te
versper of af te sluit, word konsonante gevorm. Op hierdie wyse word b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n,
p, q, r, s, t, v, w, x en z gevorm.

, 3. Diftonge (tweeklanke): ‘n Diftong is ‘n kombinasie van meer as een vokaal wat as ‘n
klankverbinding uitgespreek word. Daar vind in werklikheid ‘n samesmelting van twee
verskillende vokale in dieselfde klankgreep plaas. Op hierdie wyse word die diftonge
“aai”,”ou”,”ui”,”ei”,”y”,”eeu”,”oi”,”ooi” en “oei” gevorm.

Manier van vorming van konsonante
By die benoeming vann konsonante moet daar vasgestel word op watter manier die konsonante gevorm
word:

1. Eksplosiewe klanke ontstaan wanneer die lugstroom heeltemal afgesluit word en ‘n skielike
vrylating van die lug ‘n plofgeluid laat ontstaan. Eksplosiewe klanke: pop, bas, tou, dal, kar,
berge.
2. Frikatiewe klanke kom tot stand wanneer die lugstroom vernou word sodat ‘n wrywing of
skuurgeluid ontstaan. Frikatiewe klanke: fiets, voel, soen, zoem, gryp, sjarmant.
3. Nasale klanke word gevorm as die deurgang van die lugstroom deur die mondkanaal heeltemal
afgesluit word sodat die lug deur die neus of nasale kanaal vloei. Nasale klanke: man, nog, ring.
4. Laterale klanke word gevorm as die lug aan albei kante van die tong verbygaan. Laterale klanke:
lag.
5. Triller word gevorm deur die vinnige op en af bewegings van die tongpunt deur die lugstroom.
Triller: rooi

Klankverskynsels
Ronding

Sekere vokale en diftonge vereis ronding van die lippe. Dit word uitgespreek met die lippe effens vooruit
en min of meer sirkelvorming.

Ontronding

Wanneer geronde klanke met spleetvormige lippe uitgespreek word, vind ontronding van woorde plaas.

Oorronding

Dit is wanneer geronde en ongeronde klanke met die lippe in ‘n oordrewe en onnatuurlike posisie
uitgespreek word.

Beide oordrewe ontronding en oorronding word afgekeur en is nie aanvaarbaar nie.

Nasalering en vokalisering

In hierdie klankverskynsels verdwyn die nasale klank, maar die nasale kenmerk daarvan word deur die
voorafgaande klinker wat verleng word, oorgeneem.

Die vokaal kry die eienskap van die nasaal en die nasaal kry die eienskap van die vokaal.

Die lugstroom vloei in hierdie geval deur sowel die mond as die neus.

Connected book
 image
P. W. Scholtz, M. E. Vorster Viva Afrikaans huistaal
Publisher: 2013 ISBN: 9781430711377 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Bl. 275-301
Uploaded on
April 10, 2021
Number of pages
8
Written in
2020/2021
Type
Summary
R100,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3,9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions