Summaries after sample
, Noodsituasies en tegnologie E1: Die behoefte van mense in noodsituasies
Noodgevalle : Watter situasies veroorsaak dat mense vlugtelinge word?
• Kan skade aan eiendom veroorsaak.
• Vlugteling: iemand wat sy eie land
• Kan beserings of verlies van lewe tot gevolg hê.
verlaat uit vrees vir veiligheid.
• Voorbeelde:
• Verlaat land in noodsituasies.
• Motorongelukke.
Hoofredes:
• Huisbrande.
• Oorlog of geweld.
• Natuurrampe (aardbewings, oorstromings).
E1: Die • Vervolging (ras, geloof, politieke
• Geweld en oorlog → mense vlug uit hul lande.
oortuigings).
Rol van Noodwerkers. behoefte van • Omgewingsrampe (hongersnood,
• Paramedici, brandbestryders, polisie reageer vinnig.
mense in oorstromings, aardbewings).
Sample
• Beperk skade en lewensverlies.
• Dra gespesialiseerde klere vir beskerming.
Tegnologie se Rol.
• Voorsien kos, water en skuiling.
• Help gebiede vinnig herbou.
noodsituasies Waarheen gaan vlugtelinge?
• Trek na buurlande.
• Buurlande rig vlugtelingkampe op
met tente en tydelike skuilings.
Omstandighede in vlugtelingkampe.
Summaries after sample
• Fokus op mense se behoeftes in noodsituasies. • Gesinne word dikwels geskei;
kinders soms agtergelaat.
• Verskeie nasionaliteite en taalgroepe
Watter behoeftes het vlugtelinge?
leef saam.
Algemene Behoeftes.: • Lang afstande gereis → te voet of
• Selfde basiese behoeftes as almal. deur riviere.
• Vertrou op buurland vir hulp (min besittings). • Kom moeg, honger en met min
• Skuiling - Veilige plek om te bly - Meestal tente in vlugtelingkampe. besittings aan.
• Water - Skoon, drinkbare water, vry van siekteveroorsakende organismes Voorbeeld.
(bv. cholera). • Baie Zimbabwiërs het na Suid-Afrika
• Kos - Voedsame voedsel vir energie, help om siektes te beveg. gekom (politieke en ekonomiese
• Sanitasie - Skoon toilette, vullisverwydering, plekke om te was → voorkom probleme).
siektes. • Vlugtelingkampe in Musina
• Mediese Sorg - Klinieke vir beserings en siektes na lang reis. (Limpopo) om hulle te huisves.
• Warmte en Gerief - Klere en komberse, gerieflike slaapplek.
GR7 TEG K4-M6 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample