LO GRAAD 8 / GRADE 8
KWARTAAL 2 / TERM 2:
MODULE 6: MIDDELMISBRUIK / SUBSTANCE ABUSE
Sleutelwoorde:
Eenheid 1: Sosiale faktore wat bydra tot middelmisbruik
Besluitnemingsvaardighede: denkvaardighede wat mense help om te besluit wat
om te doen.
Daar is baie sosiale faktore wat bydra tot middelmisbruik.
Hierdie faktore kan die volgende insluit:
● Werkloosheid en armoede
● Onstabiele gesinsagtergrond
● Groepdruk
● Samelewing
● Geen toesig nie
● Beskikbaarheid van skadelike middels
● Trauma en stres
● Blootstelling aan middelmisbruik (deur gesin of portuurgroep)
● Die media
Eenheid 2: Gepaste gedrag om middelmisbruik te voorkom en stop te sit en
die gevolge van middelmisbruik
Die beste manier om jouself te beskerm en nie ‘n slagoffer van middelmisbruik te
word nie is om positiewe selfagting te ontwikkel.
Bou selfagting deur:
● positief te dink,
● jou sterk punte en swakhede te aanvaar en
● jouself van waarde te ag.
Weiering en besluitnemingsvaardighede
Die vaardigheid van weiering is ‘n stel vaardighede wat ontwerp is om mense te
hel om nie aan hoërisikogedrag deel te neem nie.
As dit moeilik is om ‘nee’ te sê, kan die volgende tegnieke gebruik word:
● Maak ‘n verskoning – “Ek oefen vir ‘n sportbyeenkoms”
● Maak ‘n grappie – “Dit kan help om die aandag van die situasie af te lei.
● Gee ‘n goeie rede waarom dit ‘n slegte idee is – “Ek ken mense wat
alkoholiste is en ek kan sien hoe dit hulle lewens vernietig”