Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Opsommings Kw. 1-4 Gr. 9 CAPS
Die volgende opsommings sluit in: - Ekonomiese stelsels - Die ekonomie: Die Ekonomiese Kringloop/Sirkulere vloei - Handelsonderneming - Boekhouding van 'n handelsonderneming - Hulpbronne - Sektore in die ekonomie - Prysteorie - Debiteuregrootboek - Funksies van 'n besigheid - Risikobestuur - Besigheid/Sakeplan - Vakbonde - Sleutelwoorde