Lewenswetenskappe Graad 12 - Pakket (Opgesom deur Juf. Adré)
Hierdie volledige Graad 12 Lewenswetenskappe-opsommingspakket bevat deeglike, goed gestruktureerde notas wat die belangrikste Graad 12-inhoud volgens die KABV-kurrikulum dek. Die pakket bestaan uit 14 omvattende opsommings wat ontwerp is om leerders te help om die inhoud makliker te verstaan, te leer en vir toetse en eksamens voor te berei.