Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie + Rek) Kwartaal 4 Opsommings (Ken & Verstaan)
Graad 8 EBW (Ekonomie+Rek) Opsommings Kwartaal 4 (Ken & Verstaan): Die opsommings is saamgestel deur die Ken & Verstaan handboek se werk op te som. Inhoud: Entrepreneurskap Onderwerp 17: Vlakke en funksies van bestuur Finansiele geletterdheid Onderwerp 18: Algemene Grootboek en Proefbalans van 'n diensonderneming