Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford Handboek) - Slegs Opsommings
Graad 7 SW Opsommings Kwartaal 1 (Oxford): Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans. Geografie - Module 1: Kaartvaardighede: Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte. Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes. Eenheid 3: Sketskaart van die p