GR 10 Afrikaans HT gedigte x 9,IMPAQ ---Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!
Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toetse. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe.