BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 11 HFST 1-5
My Besigheidstudies-notas vir Hoofstuk 1 tot 5 is volledig en deeglik saamgestel om jou te help om die vak ten volle te verstaan. Elke afdeling is goed gestruktureer en dek alles wat jy vir jou toetse en eksamens moet weet. Die notas sal jou onderskeidings laat bereik indien jy dit deeglik deurgaan en leer.