Tyd: 1 UUR
Punte: 70
Graad: 9
Vak: EBW – EKONOMIE
Vraestel: 2
Naam en Van:
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Beantwoord AL die vrae.
1. Skryf netjies en leesbaar. Antwoorde wat nie leesbaar is nie, sal nie gemerk word nie.
2. Wanneer daar verskeie opsies (A–D) gegee word, skryf slegs die letter van die korrekte
antwoord langs die vraagnommer.
3. Indien die vraag vereis dat jy WAAR of ONWAAR aandui, skryf net die korrekte woord.
4. Lees elke vraag aandagtig deur voordat jy antwoord.
5. Gebruik die gegewe spasie in jou antwoordboek of antwoordblad.
6. By langer vrae moet antwoorde in volsinne geskryf word, tensy spesifiek anders aangedui
word.
7. Getalle, feite of begrippe moet korrek wees en volledig geformuleer word.
8. Die puntetoekenning vir elke vraag of subvraag word in hakies aangedui – let daarop om jou
tyd en lengte van jou antwoord volgens die punte te beplan.
9. Jou totale punte vir hierdie toets is 70.
Bl 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 9 Vak: EBW – V2 Datum: SEPT 2025
, Onderwepe in hierdie vraestel
1. Besigheidsfunksies
• Administrasie, Aankope, Finansies, Bemarking, Produksie, Menslike
Hulpbronne, Openbare betrekkinge, Algemene bestuur, Risikobestuur.
2. Waar/Onwaar-stellings oor besigheidsfunksies
• Identifisering van die korrekte besigheidsfunksie in gegewe stellings
3. Besigheidsplan
• Definisie
• Doelwitte
• Komponente
• SSGB-analise (Sterkpunte, Swakpunte, Geleenthede, Bedreigings)
• Bemarkingsplan
• Produksieplan
• Finansiële plan
4. Rolle en voordele van verskillende besigheidsfunksies
• Rol van besigheidsfunksies in ’n onderneming
• Rolle van die aankoopfunksie
• Voordele van effektiewe menslikehulpbronbestuur
• Verantwoordelikhede van die algemene bestuursfunksie
5. Gevallestudie: Green Earth Skoonmaakprodukte
• Produk/dienste
• Produksieplan-komponente
• Bemarkingsplan-elemente
• Bestuursplan
• Finansiële plan
Bl 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 9 Vak: EBW – V2 Datum: SEPT 2025