GRAAD 10 - 12 Studienotas
AFRIKAANS EAT
LEESBEGRIP & OPSOMMING
Vorige toetse wat gebruik was in hierdie notas: Gr 10 @IMPAQ T1_2024, Gr 11 @IMPAQ T1_2024, Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 10 @IMPAQ
T1_2021, Gr 11 @IMPAQ T1_2024 , Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 12@DBE_KZN T1_2021, Gr 10 @DBE_KZN T1_2021, Gr 12 KZN DBE T1_2023, 2024
Gr 10 EAT Diagnostiese toets.
Dear Learner,
I used 4 different test papers, per grade and per term (1) in these notes. The reason why
I mixed the papers of Gr 10, 11 and 12 is because of the similarities. MANY of the same
type of questions are repeated. If you master Grade 10, then Grade 11 and 12 will be a
breeze.
There is NO guarantee that everything in these notes is going to be in your test, but
these notes are VERY good practice. First, answer the questions in the activities and then
you mark your work.
Good luck, Juffrou Ansie
INHOUD
1.1 Afdeling A: Leesbegrip (15 punte)
1.2 Afdeling B: Opsomming (10 punte)
@Juffrou_Ansie
, 2
AFDELING A: LEESBEGRIP
Lees die volgende leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
HINTS:
• Most of the answers are in the extract, you just need to know where
to look! Searching for key words will help you. Remember to double
check your spelling.
• Keep the mark allocation in mind! You don’t want to lose marks
because you did not write in full sentences or give more than one
answer per question.
1.1 Noem TWEE soorte kommunikasie waarvoor selfone gebruik word. (2)
@Juffrou_Ansie
, 3
1.2 Identifseer TWEE maniere waarvoor selfone aan die begin gebruik is. (2)
1.3 Watter effek dink jy het selfone vandag op mense? (1)
1.4 Gee ’n ander woord vir “kommunikeer”. (1)
1.5 Gee TWEE voorbeelde waavoor ons selfone vandag kan gebruik. (2)
1.6 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is en motiveer jou antwoord deur ’n
frase uit die teks aan te haal.
Die heel eerste mobieletelefoonoproep is op 3 April 1937 deur Martin Cooper gemaak.
(1)
1.7 Wat dink jy beteken die woord “uitvinding”? (1)
1.8 Noem EEN voorbeeld van ’n selfoon waarvan ons in die jaar 1994 kon kies. (1)
@Juffrou_Ansie