TEMA: Worsteling van die visserman wat ‘n snoek wreed
Barend Toerien moet doodmaak omdat dit kos en ‘n inkomste is. The struggle
of the fisherman who has to brutally kill a snoek because it is
food and an income.
Uiterlike bou: Gedig is ‘n
vrye vers wat bestaan uit
twee strofes en 17 versreëls.
Die gebeure in die korrekte VOLGORDE neer:
Free verse consisting of two
stanzas and 17 lines. • Die spreker kry instruksies oor hoe om vis te vang.
• Die snoek spartel om aan die lewe te bly.
• Die spreker breek die snoek se nek.
• Die spreker voel snags ongemaklik oor wat hy aan die snoek gedoen het.
EK-SPREKER
(EERSTEPERSOONSVERTEL
LER) aan die woord. (Sien Hoe verskil strofe 1 van strofe 2?
reël 1 Ons en ek (reël 10) Waardeur word dié kontras beklemtoon?
first – person narrator Strofe 1: De visserman is op die boot / besig
om snoek te vang. Strofe 2: Die visserman is
by die huis / snoek is klaar gevang
Die gedig word beskryf deur die Deur die tipografiese wit / bladwitspasie
visserman se perspektief. Hulle
How is stanza 1 different from stanza 2?
vang snoek op ‘n roeiboot met
What emphasizes this contrast?
handlyn. The poem is described Stanza 1: The fisherman is on the boat /
from the fisherman's catching pike. Stanza 2: The fisherman is at
perspective. They catch snoek home / the soek has been caught
on a rowing boat with hand line By the typographic white/whitespace
@Juffrou_Ansie
, Strofe 1 gaan oor vissermanne op 'n vissersboot.
• Een persoon gee ‘n opdrag die ander hoe om snoek te vang.
• Die metode om snoek te vang word in hierdie stanza beskryf.
• Daar word ook beskryf hoe die snoek doodgemaak word: Die
vis se nek moet gebreek word.
Die metode om snoek te vang word in hierdie strofe beskryf. Daar
word ook beskryf hoe die snoek doodgemaak word: Die vis se nek
moet gebreek word. The method of catching snoek is described in
this stanza. It is also described how the snoek is killed: The fish's
neck must be broken
In die tweede strofe is dit
duidelik dat die spreker spyt Watter leefstyl van die mens word deur
hierdie gedig gekritiseer? (EC/NOVEMBER 2018)
is oor die vis wat hy moes Die mens maak diere dood tot hulle eie
doodmaak. Hy was nie voordeel/... om te eet.
daarop voorbereid nie. In the
second stanza, it is clear that What lifestyle of man is criticised by
this poem? (EC/NOVEMBER 2018)
the speaker regrets the fish Man kills animals for their own benefit/...
he had to kill. He was not to eat.
prepared for it.
Snags droom hy van die vis se oë. Dit was vir hom moeilik om die vis dood te maak. Hy dink terug aan hoe die vis onder sy
arm geklap het. Aan die einde is die visserman verwonderd aan die snoek se wil om te lewe. Die visserman voel skuldig.
At night he dreams about the fish's eyes. It was difficult for him to kill the fish. He thought back to how the fish had
flapped under his arm. In the end, the fisherman is amazed at the snoek's will to live. The fisherman feels guilty.
@Juffrou_Ansie