Demokrasie (Pity) Limited – Peter Snyders
@Juffrou_Ansie
, 2
Die demokrasie word gelykgestel aan ‘n firma.
The democracy is associated with a firm.
Die woordspeling wat ons in die titel kry. Die gewone Pty word
vervang met Pity en hiermee sê die spreker dat die demokrasie in
Suid- Afrika eintlik jammerlik is. Wat is die funksie van hierdie
woordspeling? Deur die woordspel word die ironie in die gedig
beklemtoon naamlik dat die demokrasie baie beperk en jammerlik
is.
The pun we get in the title. The usual Pty is replaced with Pity and
with this the speaker says that democracy in South Africa is
actually pitiful. What is the function of this pun? Through the pun,
the irony in the poem is emphasized, namely that democracy is
very limited and pitiful.
Die digbundel en die verband is daar tussen dié gedig en die
bundeltitel:
Tekens van die tye (2002). Die bundel Tekens van die tye handel
oor aspekte van die Suid-Afrikaanse samelewing wat verander het
na demokrasie in 1995, en die gedig Demokrasie ( Pity) Limited
handel oor hoe beperk die demokrasie is.