Die vrou loop in die strate
Inhoud: Die gedig lewer
kommentaar op die
komplekse dryfkragte wat
moderne vroue(ook mans)
beleef. ‘ Strewe na
bevryding, selfstandigheid,
ontvlugting en fantasie maar
ook die teengevoel van die
verbruikerskultuur wat jou
individualiteit as vreemd en
ongepas sien. Boodskap: Die gedig suggereer dat
individualiteit en diversiteit ‘n stryd voer in die
moderne samelewing waar uniformiteit deur die
verbruikerskultuur gekweek word.
@Juffrou_Ansie
, 2
Ruimtes:
TEMA:
Die ‘strate’ sinspeel op die
Die gedig fokus op die onderliggende dryfkragte van
‘straatvrou’, wat ‘n
die moderne vrou se strewe om haarself te wees –
negatiewe konnotasie het.
bevryding. Die ‘nuwe millennium’ dui op die
In hierdie gedig loop die
verandering.
vrou in die strate, hoewel
Verandering vind op verskeie plekke/ ruimtes in die bogenoemde konnotasie
samelewing en as individu plaas. nie hier die sentrale fokus is
nie.
Die vrou/ man kom sterk as ‘n verbruiker na vore – as
vasgevang. Terwyl daar veel meer aan (ons) af mens is. Strate simboliseer keuses
(wat ‘n meer moderne
Ironie: Die oppervlakkigheid maar ook die
begrip is).Dit simboliseer
aantreklikheid van bevrediging deur mode, reise en
beweging (winkels, mense,
ontvlugting is leeg as daar nie die soeke na dieper
geldelike genot). Dit
bevrediging. Bevrediging van die emosies is nie.
simboliseer vryheid asook
die estetiese – dinge wat
die vrou nie noodwendig
sou ervaar indoen sy by die
huis bly nie.
Strate verteenwoordig egter
ook gevaar, kapers,
verkragters ens.
Simboliek:
Van Gogh – ontvluting.
Handelsname – sekuriteit van die ‘mode’ en strereotipes.
Starlight Cruises – drome & ontvrugting.
Geel vlinder – vryheid.
Swart sreeus – sinspeel op die leeurik: drome: depressie:
pyn: gevaar.
@Juffrou_Ansie