100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Son en Maan 'n san mite , Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
1
Pages
6
Uploaded on
06-02-2025
Written in
2024/2025

Son en Maan--SACAI JUN 2021: Die keuse van die woord ribstuk is interessant. Met watter fase van die maan kan die vorm van ’n ribbebeen vergelyk word? Sekelmaan The choice of the word rib is interesting. To what phase of the Moon can the shape of a rib bone be compared? Crescent Moon Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
6
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1
Son en Maan
Die San het ongeveer 30 000 jaar gelede, toe die wêreld nog in die Ystyd was, in
Suidelike Afrika gewoon. Die dele waar die San gewoon het, is later deur ander
Son en Maan
’n San-mite
stamme wat vanaf die noorde van Afrika gekom het, ingeneem (invaded). Die
gevolg is dat die San se getalle baie afgeneem (reduced) het.
1 Die Son is vol en rond
2 en deur die jaar gesond,
3 die Maan is bleek en sieklik Die San het lank gelede geglo dat die wêreld gemaak is deur die geeste (spirits)
4 en is net somtyds rond. rondom hulle. Die stories wat die San vertel het, help ons vandag om te weet
5 Die Son is bitterlik jaloers hoe hulle natuurverskynsels verstaan het (viewed natural phenomena) en hoe
6 en hol die volmaan uit,
7 tot later net ’n ietsie oorbly: hulle die dood en natuurrampe (death and natural hazards) verklaar het
8 ’n silwer platboomskuit.
(explained). Hulle was lief om stories daaroor te vertel, veral oor die son, maan
9 Die Maan pleit met benoude stem: en sterre. Hier volg een van die stories wat verklaar hoekom die maan al kleiner
10 “Ag, laat één ribstuk bly!”
11 Son sê “ja”, en wat gebeur? word (wanes) en dan weer uitgroei (waxes): Wanneer Son opkom, verdryf hy die
12 Die Maan begin opnuut gedy
donkerte (darkness goes away).

Wanneer Son sak, kom Maan op en dan verdryf Maan die donkerte. Son was
jaloers (jealous) op Maan wanneer hy vol is omdat die mense gedink het die
volmaan (full moon) is mooier as Son. Toe het Son met sy skerp strale (sharp rays)
stukkies uit Maan begin sny (cuts bits off the moon) totdat daar net ʼn klein stukkie
van Maan oor was. Toe het Maan uitgeroep dat Son asseblief net een stukkie rib
of ruggraat (backbone) moet los vir die kinders. Son het toe weggegaan en
Maan het stukkie vir stukkie weer teruggegroei (moon starts growing back, little
by little) tot hy weer vol was. Toe het die proses weer van vooraf begin en Son
het Maan begin wegsny en Maan word kleiner . . . Hennie Aucamp het hierdie
verhaal vir ons in digvorm oorgeskryf.
@Juffrou_Ansie

, 2




Son en Maan
Strofe 1: ʼn Beskrywing van Son en ’n San-mite
Maan word gegee. Die strofe begin
met ʼn hoofletter en eindig met ʼn punt. 1 Die Son is vol en rond
Rympatroon: aaba. 2 en deur die jaar gesond,
3 die Maan is bleek en sieklik
4 en is net somtyds rond.
Strofe 2: Progressie word gesuggereer
in die woorde “tot later”. Die
dubbelpunt bring einde aan die
5 Die Son is bitterlik jaloers
progressie met die aankondiging van 6 en hol die volmaan uit,
die Maan se agteruitgang (decay) wat 7 tot later net ’n ietsie oorbly:
deur middel van ʼn metafoor beskryf 8 ’n silwer platboomskuit. BOU:
word.
Intertekstualiteit: Die gedig het sy
9 Die Maan pleit met benoude stem:
inhoud van ʼn ou San-vertelling
10 “Ag, laat één ribstuk bly!” (narrative) gekry.
Strofe 3: Die strofe is in dialoogvorm 11 Son sê “ja”, en wat gebeur?
(dialogue) geskryf. Die digter maak
12 Die Maan begin opnuut gedy Uiterlike bou: Drie strofes van vier
gebruik van lees- en skryftekens versreëls elk (kwatryne).
vir dramatiese effek: die akuutaksent Innerlike bou: Daar is progressie in
(acute accent), asook die uitroep- (!) die gebeure omdat die spreker ʼn
en vraagteken (?). verhaal vertel. Die gedig het ʼn vaste
ritme met eindrym in sommige
Reël 12: Maan begin weer groei. SACAI JUN 2021 versreëls
Moontlike einde: Die maan het groter geword
tot dit weer volmaan was en toe het Son hom
weer kleiner gemaak.

@Juffrou_Ansie
$3.49
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
397
Last sold
18 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions