Ken jy die see ... Uys Krige
Opsomming
Die visserman is ongelukkig met die voornemende viskoper wat hy
as “Meneer” aanspreek. Hy vertel hierdie “Meneer” van die gevare
waarmee vissermanne daagliks te doen kry om vars vis op die tafel
te sit en dan kla “Meneer” dat die vis duur is.
Die gedig kan as alleenspraak gesien word waar die visserman ʼn
gesprek voer. Daar is ook progressie in die gedig waar die see eers
as kalm beskryf word en dan verander na ʼn see wat mense se
dood veroorsaak.
The fisherman is unhappy with the prospective fish buyer he
addresses as "Sir." He tells this "Sir" about the dangers fishermen face
daily in putting fresh fish on the table and then "Sir" complains that
the fish are expensive.
The poem can be seen as solitary speech where the fisherman
strikes up a conversation. There is also progression in the poem
where the sea is first described as calm and then changes to a sea
that causes people's deaths.
Boodskap:
Die mens moet nooit die natuur onderskat nie. Dit gaan meer oor
die interaksie tussen visserman wat wel weet en koper wat afsydig
staan. Man should never underestimate nature. It's more about
the interaction between fisherman who does know and buyer
who stands aloof.
@Juffrou_Ansie
, 2
Tema:
Elke mens moet besef dat die lewe duur is, veral die lewe van
ʼn visserman. Die see dui ook op die wyse waarop die lewe die
mens hanteer, soms rustig en soms stormagtig. Dit gaan ook
oor die onbetrokkenheid van diegene wat nie regtig deel van
die proses is nie. Mens kla maklik as jy nie self met iets moes
sukkel nie.
Every human being must realize that life is expensive,
especially the life of a fisherman. The sea also signifies the way
in which life deals with man, sometimes calmly and sometimes
stormy. It's also about the disengagement of those who aren't
really part of the process. It's easy to complain when you
didn't have to struggle with something yourself.
Die toon is morbied, hartseer en treurig a.g.v.
die see wat gee en neem. Die vissermanne kry
vis en ʼn inkomste uit die see, maar die see neem
soms die lewe van ʼn visserman in die proses. Die
stemming is dus ook hartseer en ongelukkig.
The tone is morbid, sad and mournful due to the
sea giving and taking. The fishermen get fish
and an income from the sea, but the sea
sometimes takes the life of a fisherman in the
process. So the mood is also sad and unhappy
@Juffrou_Ansie