Die Bokser - Ernst van Heerden
Stemming
Die bokser– Ernst van Heerden Hartseer, donker stemming
Digsoort Allegorie 1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid.
Hierdie is ʼn konkrete voorstelling Titel
van ‘n abstrakte begrip. Die lewe 3. waar wit bors fier teen wit bors staan Denotasie (letterlik) Konnotasie
is maar eintlik ‘n boksgeveg en 4. en skim teen skim die skynhou slaan;
(figuurlik) metafoor Letterlik: ‘n
die dood die uiteindelike wenner. werklike boksgeveg wat tragies
5. die lyf word wieging ˗ ritmies, sterk ˗
6. tot skerm en liemaak ingeperk; eindig. Daar is ‘n geleidelike
disintegrasie van die mense se
7. vier donker oë blits fel en woes,
Tempo krag. Figuurlik: Die lewe is soos ‘n
8. wyl twee gedaantes mik en koes;
boksgeveg wat uiteindelik in die
Die stadige tempo word
9 maar elke groteske vuis se smak dood eindig. Die mens word
bewerkstellig deur die 10. laat lis en weerstand verder knak … afgetakel deur die aanslae van
leestekens, lang klanke en
11. die liggaam is so rank gebou die lewe, al baklei jy hoe hard. Die
beklemtoning.
12. en weerloos teen dié man se hou; mens is weerloos teen die dood.
Die mens sterf uiteindelik.
13. tog sal my mokerslag hom tref
14. waar hy hom vaag en grynsend hef,
15. sy beeld versplinter in die glas
16. waar netnou my gestalte was;
17. ʼn flikker-weerskyn word verskerf,
18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf …
19. Wie is die man wat roerloos lê,
20. wie ‘t ʼn bekende naam gesê? Toon
21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit,
Angstig, spannend,
22. en waarom flakker ligte uit …? wreedaardig1
, 2
Titel
Bepaalde lidwoord “Die”
Die gedig handel oor ‘n spesifieke persoon wat die sport beoefen. Die bepaalde Die bokser– Ernst van Heerden
lidwoord dui moontlik in die titel op ‘n agterna perspektief waarin die proses
bevestig word as “die” geveg in die bokser se lewe.
1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid.
Reëls 1- 2 Metafoor - “Die grense van die klein kryt is hellende onvastigheid” 3. waar wit bors fier teen wit bors staan
4. en skim teen skim die skynhou slaan;
Halfrym: e-assonansie “Die grense van die klein kryt is hellende
onvastigheid” 5. die lyf word wieging ˗ ritmies, sterk ˗
6. tot skerm en liemaak ingeperk;
Die bokser het nie baie vastigheid onder sy voete nie en hy word disnis
geslaan en sy wêreld tuimel en kantel. In die lewe het die mens ook nie baie 7. vier donker oë blits fel en woes,
vastigheid onder sy voete nie. 8. wyl twee gedaantes mik en koes;
9 maar elke groteske vuis se smak
10. laat lis en weerstand verder knak …
11. die liggaam is so rank gebou
Reëls 1-2 Denotasie en Konnotasie -
12. en weerloos teen dié man se hou;
“Die grense van die klein kryt” “is
hellende onvastigheid,” 13. tog sal my mokerslag hom tref
14. waar hy hom vaag en grynsend hef,
Letterlik: verwys na die tou van die kryt
wat grense stel. Die bokser mag nie 15. sy beeld versplinter in die glas
daarbuite boks nie. Figuurlik: dui dit op 16. waar netnou my gestalte was;
die beperkte ruimte/afgebakende 17. ʼn flikker-weerskyn word verskerf,
gebied waarin die geveg plaasvind. Dit 18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf …
dui dus simbolies op beperkings, reëls,
inperkings waar die geveg van die lewe 19. Wie is die man wat roerloos lê,
20. wie ‘t ʼn bekende naam gesê?
plaasvind.
21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit,
22. en waarom flakker ligte uit …? 2