Die titel verwys na die plek waar die eksamen
plaasvind/geskryf word. The title refers to the place
where the exam takes place/is written.
SACAI JUN 2021
Wat is die funksie van die ENJAMBEMENT in strofe
Innerlike bou 1: Dit beklemtoon dat die onderwyser sonder
Eksamenlokaal kan as ʼn vrye vers beskou word. ophou/aaneen op en af stap.
Die gedig bestaan uit 11 reëls van wisselende
lengtes. Daar is vyf strofes. Strofe 4 is ʼn . What is the function of the ENJAMBEMENT in
alleenplasing ter wille van die beklemtoning van stanza 1: It emphasizes that the teacher walks up
tyd. Daar is geen vaste rymskema nie. Die gedig and down without stopping/continuously
“Eksamenlokaal” is ’n voorbeeld van vrye vers
SACAI JUN 2021
Strofe 1 en 5 bestaan elk uit 3 versreëls en word SACAI JUN 2021
daarom ’n tersine genoem. Strofe 2 en 3
bestaan elk uit 2 versreëls en word daarom ’n Beskryf in EEN SIN die aktiwiteit waarmee die
koeplet genoem onderwyser besig is.
Die onderwyser hou toesig gedurende ’n
Exam venue can be considered a free verse. The eksamen./Die onderwyser stap op en af
poem consists of 11 lines of varying lengths. tussen die rye leerders wat eksamen skryf.
There are five stanzas. Stanza 4 is a solitary
placement for the sake of emphasizing time. Describe in ONE SENTENCE the activity the
There is no set rhyme scheme. The poem "Exam teacher is engaged in.
Room" is an example of free verse SACAI JUN 2021 The teacher supervises during an exam./The
teacher walks up and down between the
Stanzas 1 and 5 each consist of 3 lines of verse
rows of learners writing exams.
and are therefore called a tersine. Stanzas 2 and
3 each consist of 2 lines of verse and are
therefore called a couplet
@Juffrou_Ansie
, 2
Die tema van die gedig is die tipiese
omstandighede en stemming wat ʼn mens
ervaar wanneer jy eksamen skryf.
Opsomming
Die boodskap uit die gedig kan daarop dui dat
Suzaan Laing was in graad 8 toe sy hierdie gedig geskryf het. Sy beskryf die
die leerders nie net die vorige dag vir die
tipiese atmosfeer wat in ʼn eksamenlokaal heers. Dit handel oor die leerder
eksamen voorberei nie, maar reeds vooraf
se angs en onsekerheid terwyl die tyd ook nie stilstaan nie Die horlosie wys
begin leer het om die spanning wat hulle
op die tyd wat verbygaan.
ervaar te verminder.
• Daar is die leerders wat gespanne die vraestel moet beantwoord,
The theme of the poem is the typical
terwyl hulle “tjoepstil” sit. Dan is daar die onderwyseres wat “hard”
circumstances and mood one experiences
op die houtvloer stap, terwyl sy toesig hou.
when writing exams.
• Uiteindelik is die tyd verby en word die antwoordstelle “een vir een”
deur die onderwyseres ingeneem. The message from the poem may indicate that
the learners were not only preparing for the
Suzaan Laing was in 8th grade when she wrote this poem. She describes the
exam the day before, but had already started
typical atmosphere that prevails in an exam room. It deals with the learner's
learning in advance to reduce the stress they
anxiety and uncertainty while time does not stand still either.
experienced.
• There are the learners who have to answer the question tensely,
while they sit "hushed up". Then there is the teacher who walks
"hard" on the wooden floor, while she supervises.
• Eventually, time is up and the answer sets are taken in "one by one"
TOON: gespanne stilte
by the teacher.
Stemming: Daar heers ʼn ernstige stemming.
Kontras tussen die onderwyser en die
kinders: Haar skoene klik hard op die vloer
terwyl die kinders tjoepstil is.
“Tjoepstil banke” = metonimia
@Juffrou_Ansie